

Terme: Mod 1.1 en 1.2
Flashcard
•
Computers
•
11th Grade
•
Practice Problem
•
Easy
Hestied Waal
Used 1+ times
FREE Resource
Student preview

10 questions
Show all answers
1.
FLASHCARD QUESTION
Front
SERVER
Back
Kragtige rekenaar wat aan ander rekenaars in die netwerk bronne en dienste verskaf.
2.
FLASHCARD QUESTION
Front
KLIENTEREKENAARS
Back
Rekenaars wat deel van ‘n netwerk is en hulle bronne en dienste vanaf ‘n server kry.
3.
FLASHCARD QUESTION
Front
KRAGTIGHEID VAN REKENAARS
Back
Die spoed van die CPU, die hoeveelheid RAM, die grootte van die HDD en die graphics card.
4.
FLASHCARD QUESTION
Front
UPS
Back
Toestel wat gebruik word om tydelik krag te verskaf wanneer die krag af is.
5.
FLASHCARD QUESTION
Front
ASPECT RATIO
Back
Die verhouding tussen die wydte en hoogte van ‘n skerm.
6.
FLASHCARD QUESTION
Front
DPI (DOTS PER INCH)
Back
Die aantal kolletjies wat in ‘n vierkante duim pas.
7.
FLASHCARD QUESTION
Front
DRIVER
Back
Sagteware wat die rekenaar en die apparaat met mekaar laat kommunikeer.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?