

Die Selwand
Flashcard
•
Biology
•
11th Grade
•
Practice Problem
•
Easy
Robert Niemann
Used 2+ times
FREE Resource
Student preview

13 questions
Show all answers
1.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat is die enigste nie-lewende deel van 'n sel wat slegs in plantselle voorkom?
Back
Die selwand
2.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat is die drie dele waaruit die selwand kan bestaan?
Back
Primêre selwand, Middellamel, Sekondêre selwand.
3.
FLASHCARD QUESTION
Front
Waar word die primêre selwand aangetref?
Back
In all plantselle net buitekant die selmembraan.
4.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat is die hoofbestanddeel van die primêre selwand?
Back
Sellulose.
5.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat word die klein porieë in die selwand genoem?
Back
Stippels.
6.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat bevat die stippels in die primêre selwand wat deur die wande na aangrensende selle strek?
Back
Plasmodesmata (Stringe sitoplasma)
7.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat is die funksie van die plasmodesmata?
Back
Dit maak vervoer tussen selle moontlik.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?