Gr 4 Afrikaans kwartaal 2 4.2

Gr 4 Afrikaans kwartaal 2 4.2

Assessment

Flashcard

English

4th Grade

Hard

Created by

Marna Beets

FREE Resource

Student preview

quiz-placeholder

10 questions

Show all answers

1.

FLASHCARD QUESTION

Front

Gee die voegwoord in die volgende sin: "Dit gaan koud wees, want die wind waai."

Back

want

2.

FLASHCARD QUESTION

Front

Watter woord is NIE 'n voegwoord nie?

Back

son

3.

FLASHCARD QUESTION

Front

Watter woord is 'n hooftelwoord? mens, boom, tien, eerste

Back

tien

4.

FLASHCARD QUESTION

Front

Watter woord is 'n rangtelwoord? tiende, hond, vyf, honderd

Back

tiende

5.

FLASHCARD QUESTION

Front

Moet die woord Pa's 'n afkappingsteken kry?

Back

Ja

6.

FLASHCARD QUESTION

Front

Watter woordsoort is die ge- in gedoen? Options: aftervoegsel, meervoud, verkleinwoord, voorvoegsel

Back

voorvoegsel

7.

FLASHCARD QUESTION

Front

Wat is die doel van die agtervoegsel -tjie in katjie?

Back

Dit gee die verkleinvorm.

Create a free account and access millions of resources

Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports
or continue with
Microsoft
Apple
Others
By signing up, you agree to our Terms of Service & Privacy Policy
Already have an account?