

Vrae oor Sproeireën
Flashcard
•
Other
•
8th Grade
•
Practice Problem
•
Hard
Cherique Coetzee-Myburgh
FREE Resource
Student preview

12 questions
Show all answers
1.
FLASHCARD QUESTION
Front
Waarna verwys die titel “Sproeireën” in die gedig?
Back
Dit verwys wat uit ‘n sitrusvrug se skil kom wanneer jy die skil knak of breek of buig.
2.
FLASHCARD QUESTION
Front
Noem TWEE vrouens wat ‘n groot rol in die spreker se lewe gespeel het.
Back
Sy nooi, ouma (ma, tannie.)
3.
FLASHCARD QUESTION
Front
Hoekom, dink jy, is kaneel ‘n geur waarmee ‘n ouma gereeld geassosieer kan word?
Back
Oumas hou gewoonlik daarvan om te bak/om kos met kaneel in, te maak.
4.
FLASHCARD QUESTION
Front
Kies die KORREKTE ANTWOORD tussen hakies. “My nooi is in ‘n nartjie” (reël 1) is ‘n voorbeeld van (alliterasie / assonansie)
Back
Alliterasie
5.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat is die funksie van die ellips in reël 3?
Back
Dit dui aan dat die spreker dink oor die vrouens wat ‘n rol in sy lewe gespeel het/steeds speel./Die spreker wonder/dink wie in anys is./Hy kan nie die naam van die vrou onthou nie.
6.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat word met versreël 4 bedoel?
Back
Elke vrou het ‘n bepaalde geur.
7.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat kon die spreker nie meer goed onthou nie?
Back
Hy kon nie onthou wie in anys is nie / Hy kon nie onthou aan wie die geur van anys hom laat dink nie.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?