
Die Ontwerpproses (Graad 8–9)
Flashcard
•
Design
•
8th Grade
•
Practice Problem
•
Hard
Alet Jonker
FREE Resource
Student preview

19 questions
Show all answers
1.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat is die eerste stap in die ontwerpproses?
Back
Ondersoek – Verstaan die Probleem of Behoefte.
2.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat moet die leerder doen in die ondersoekfase?
Back
Die leerder moet die probleem deeglik verstaan, vrae vra, feite versamel, navorsing doen, en kyk hoe soortgelyke probleme al opgelos is.
3.
FLASHCARD QUESTION
Front
Noem 'n paar belangrike vrae wat in die ondersoekfase gevra kan word.
Back
Wat is die probleem? Wie ondervind dit? Waarom is dit ’n probleem? Waar en wanneer kom dit voor?
4.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat is die doel van die ontwerpfase?
Back
Skep idees vir die oplossing.
5.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat moet die ontwerpopdrag verduidelik?
Back
Wat jy gaan ontwerp, vir wie, en waarvoor dit gebruik word.
6.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat is spesifikasies in die ontwerpproses?
Back
Die vereistes wat die ontwerp moet nakom, soos grootte, materiaal, en veiligheid.
7.
FLASHCARD QUESTION
Front
Wat is beperkings in die ontwerpproses?
Back
Faktore wat jou ontwerp beperk, soos beskikbare materiale, tyd, geld, en gereedskap.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Microsoft
or continue with
%20(1).png)
Apple
Others
By signing up, you agree to our Terms of Service & Privacy Policy
Already have an account?