Search Header Logo
Gunsteling Kos

Gunsteling Kos

Assessment

Presentation

Other

5th Grade

Easy

Created by

Wihanli Lindeque

Used 2+ times

FREE Resource

2 Slides • 11 Questions

1

Gunsteling Kos

Skryf skryf skryf...

Slide image

2

Fill in the Blank

Watter vrug het baie vitamiene C?

3

Fill in the Blank

Hoeveel water moet jy elke dag drink?

4

Fill in the Blank

In die gedig " 'n Grillerige groen", waarvan het die seun glad nie gehou nie?

5

Open Ended

Skryf nou jou paragraaf oor jou gunsteling kos.

6

Multiple Choice

Het jy meer as een sin geskryf?

1

Ja

2

Nee

7

Multiple Choice

Begin jou sinne met 'n hoofletter?

1

Ja

2

Nee

8

Multiple Choice

Eindig al jou sinne met die regte leesteken?

1

Ja

2

Nee

9

Multiple Choice

Sê jou paragraaf oor wie die storie gaan? (Die storie moet oor jou gaan - het jy die woord "ek" gebruik?)

1

Ja

2

Nee

10

Multiple Choice

Sê jou paragraaf wat jou gunsteling kos is?

1

Ja

2

Nee

11

Multiple Choice

Sê jou paragraaf hoekom dit jou gunsteling kos is?

1

Ja

2

Nee

12

Multiple Choice

Is jou gunsteling kos in die paragraaf gesonde kos?

1

Ja

2

Nee

13

Einde

Sterkte met jou uitdaging!

Gunsteling Kos

Skryf skryf skryf...

Slide image

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 13

SLIDE