
Moenie die melk vergeet nie
Presentation
•
Other
•
5th Grade
•
Medium
Wihanli Lindeque
Used 5+ times
FREE Resource
4 Slides • 5 Questions
1
Moenie die melk vergeet nie
Lees die gedig.
2
Onthou
Probeer om vloeiend te lees
Moet nie woord vir woord lees nie, lees aan een
Kyk na die kommas, hulle wys vir jou waar 'n pouse moet wees
Rus by die punte, uitroeptekens en vraagtekens
3
As jy dalk later kafee toe gaan, bring asseblief 'n paar goedjies saam: 'n liter koeldrank, geel kaas met 'n rooi kant en vandag se koerant (EN MOENIE DIE MELK VERGEET NIE!)
Hoe laat is dit nou? Is die winkel nog oop? Sal jy groot asseblief die paar goed vir my koop? 'n Dosyn eiers, 'n sakkie lemoene, botter, 'n halwe kilogram, en ook 'n paar stukkies ham. (0, EN MOENIE DIE MELK VERGEET NIE!)
Daar's nog 'n paar dinge op my inkopielys: 'n Pakkie rys en hoendervleis. Appels en wortels (ses van elk) ... (EN ONTHOU ASSEBLIEF VAN DIE MELK!) 0, ek sien jy's terug, maar WAAR IS DIE MELK?
4
Multiple Choice
Waar moet die persoon in die gedig inkopies koop?
inkopiesentrum
winkels
kafee
5
Multiple Choice
Watse tipe kaas moet gekoop word?
geel met 'n rooi kant
lig geel met geen kant
6
Multiple Choice
In die eerste paragraaf, wat is swart en wit en word gedruk?
melk logo
koeldrank papier
koerantpapier
7
Multiple Choice
Hoeveel botter is nodig?
'n halwe kilogram
een kilogram
'n halwe gram
8
Multiple Choice
Wat was nie op die lysie nie?
melk
eiers
suurlemoene
kaas
9
Moenie die melk vergeet nie
Lees die gedig.
Show answer
Auto Play
Slide 1 / 9
SLIDE
Similar Resources on Wayground
6 questions
science
Presentation
•
5th Grade
6 questions
Séance TD 6 Droit de la responsabilité civil
Presentation
•
KG
6 questions
Skryf 'n brief
Presentation
•
5th Grade
8 questions
Tiểu học Đặng Xá
Presentation
•
KG
4 questions
Polski
Presentation
•
5th Grade
3 questions
Type of nouns
Presentation
•
5th Grade
6 questions
NUMEROS ENTEROS
Presentation
•
5th Grade
Popular Resources on Wayground
5 questions
A Home on the Shore
Quiz
•
3rd Grade
28 questions
US History Regents Review
Quiz
•
11th Grade
6 questions
A Horse Tale
Quiz
•
3rd Grade
20 questions
Math Review
Quiz
•
3rd Grade
10 questions
Juneteenth History and Significance
Interactive video
•
5th - 8th Grade
20 questions
Dividing Fractions
Quiz
•
5th Grade
55 questions
A Long Walk to Water Final Review
Quiz
•
6th - 8th Grade
10 questions
Equation Word Problems
Quiz
•
7th Grade
Discover more resources for Other
10 questions
Juneteenth History and Significance
Interactive video
•
5th - 8th Grade
20 questions
Dividing Fractions
Quiz
•
5th Grade
20 questions
Math Review
Quiz
•
5th Grade
17 questions
Multiply and Divide Fractions
Quiz
•
5th Grade
40 questions
Flags of the World
Quiz
•
KG - Professional Dev...
30 questions
Multiplication Facts 1-12
Quiz
•
2nd - 5th Grade
20 questions
Adding and Subtracting Fractions
Quiz
•
5th Grade
15 questions
Simplifying Fractions
Quiz
•
5th Grade