Search Header Logo
Beeldspraak

Beeldspraak

Assessment

Presentation

World Languages

7th Grade

Medium

Created by

Marius Bezuidenhout

Used 13+ times

FREE Resource

1 Slide • 3 Questions

1

Beeldspraak

Beeldspraak kan verdeel word in drie afdelings:

-Personifikasie

-Metafoor

-Vergelyking

Dit is letterkundige tegnieke wat gebruik word om goeie gedigte te skryf.

Slide image

2

Multiple Choice

Kies die korrekte beeldspraak vir die volgende stukkie:

''Die gras dans in die wind.''

1

Personifikasie

2

Metafoor

3

Vergelyking

3

Multiple Choice

Kies die korrekte beeldspraak vir die volgende stukkie:

''Die man is 'n rots''

1

Personifikasie

2

Metafoor

3

Vergelyking

4

Multiple Choice

Kies die korrekte beeldspraak vir die volgende stukkie:

''Hy is so wys soos 'n uil''

1

Personifikasie

2

Metafoor

3

Vergelyking

Beeldspraak

Beeldspraak kan verdeel word in drie afdelings:

-Personifikasie

-Metafoor

-Vergelyking

Dit is letterkundige tegnieke wat gebruik word om goeie gedigte te skryf.

Slide image

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 4

SLIDE