Search Header Logo
Pret met taal

Pret met taal

Assessment

Presentation

Other

5th Grade

Hard

Created by

Wihanli Lindeque

Used 4+ times

FREE Resource

6 Slides • 9 Questions

1

Pret met taal

Slide image

2

Verbind die sinne met "want" en "maar" (voegwoorde)

3

Fill in the Blanks

Die muis eet die kaas. Hy is honger.

Type answer...

4

Fill in the Blanks

Die meisie is baie moeg. Sy moet nogsteeds vroeg opstaan.

Type answer...

5

Fill in the Blanks

Die hond hardloop baie vinnig. Hy jaag die kat.

Type answer...

6

Skryf die sinne in die lydende tyd.

Begin met die voorwerp.

7

Fill in the Blanks

Die posduif bring die boodskap.

Type answer...

8

Fill in the Blanks

Die man laai die brief af.

Type answer...

9

Skryf die sin oor met die regte voornaamwoord.

10

Fill in the Blanks

Sarel stuur vir Sarel se vriend 'n boodskap.

Type answer...

11

Fill in the Blanks

Die posbode lewer al Jenny, Ken en Philip se briewe af.

Type answer...

12

Voltooi die sin met "moet" (hulpwerkwoord)

13

Fill in the Blanks

Stuur die e-pos!


Ek

Type answer...

14

Fill in the Blanks

Skryf 'n brief.


Ek

Type answer...

15

Mooi gedoen!

Jy is nou gereed vir jou uitdaging.

Baie sterkte!

pattern-tertiary

Pret met taal

Slide image

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 15

SLIDE