Search Header Logo
Grade 7 Afrikaans Begriptoets

Grade 7 Afrikaans Begriptoets

Assessment

Presentation

World Languages

7th Grade

Medium

Created by

Bryan Cuff

Used 17+ times

FREE Resource

6 Slides • 10 Questions

1

Grade 7 Afrikaans Begriptoets

Nelson Mandela

Slide image

2

Fill in the Blank

Wat beteken die woord Byvoorbeeld?

3

Nelson Mandela

Nelson Mandela is een van Suid-Afrika se grootste legendes.  Hy staan ook bekend as Madiba.

4

Fill in the Blank

Nelson Mandela staan ook bekend as...

5

Madiba het die president van Suid-Afrika geword. Hy het die land gehelp om ‘n vry land te word waar al die wette  vir almal dieselfde is.

6

Fill in the Blank

Madiba het die president van Suid-Afrika geword. Hy het die land gehelp om ‘n vry land te word waar al die ..........vir almal dieselfde is.

7


Voorheen was daar baie onregverdige wette. Byvoorbeeld, wit en swart mense moes ver van mekaar af bly en na verskillende winkels toe gaan. Vandag kan ons onsself dit nie eens voorstel nie.

Meaning of words:

Voorheen               -          Before

Onregverdig            -          Unfair

Byvoorbeeld           -          Example

8

Fill in the Blank

Wat beteken die woord byvoorbeeld?

9

Fill in the Blank

Wat beteken die woord Voorheen?

10

Fill in the Blank

Wat beteken die woord onregverdig?

11


Mandela het sy lewensverhaal in ‘n book A long Walk to Freedom neergeskryf. Hy het hierdie titel gekies omdat sy lewe ‘n lang reis was om ons almal vry te maak. Voordat hy dit vir ons almal gedoen het, het hy baie jare in die tronk deurgebring, sonder sy familie en vriende. Hierdie tronk was op Robbeneiland naby Kaapstad.

12

Multiple Choice

Mandela het sy lewensverhaal in ‘n book geskryf. Wat was die naam van die boek?

1

A long Walk to Freedom

2

A walk to Freedom

3

A long walk in South Africa

4

My life story

13

Multiple Choice

Wat was die naam van die tronk waar Nelson Mandela opgesluit was?

1

Bird Island

2

Seal Island

3

Robben Island

14

Madiba was vir vyf jaar die president van die Republiek van Suid-Afrika. Hy het die wêreld geleer om Suid-Afrika te respekteer vir die manier waarop ons ‘n vry land geword het.

 

Mense oral in die wêreld weet van Nelson Mandela. Ons sal hom nooit vergeet nie. Ons moet altyd probeer om sy boodskap van regverdigheid en respek na to volg.

15

Fill in the Blank

Hoe lank was Mandela die president van SA? Tik net die nommer in.

16

Fill in the Blank

Hy het die wêreld om Suid-Afrika te ............vir die manier waarop ons ‘n vry land geword het.

Grade 7 Afrikaans Begriptoets

Nelson Mandela

Slide image

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 16

SLIDE