Sien met jou vingers
Presentation
•
Other
•
5th Grade
•
Medium
Wihanli Lindeque
Used 1+ times
FREE Resource
4 Slides • 16 Questions
1
Sien met jou vingers
2
Multiple Choice
Wie was 'n jong seun toe hy blind geword het?
Louis
Louw
Lohan
3
Gee 'n opskrif vir die volgende paragrawe
Bv. Louis braille was 'n seuntjie van drie toe hy in 'n ongeluk blind geword het.
Opskrif: Jong seun word blind!
4
Open Ended
Louis was baie intelligent en het alles vinnig geleer. Toe hy sewe was, is hy by die gewone skool op die dorp toegelaat. Hy was 'n uitstekende skolier, maar sy maat moes alles vir hom voorlees. Dit het hom moedeloos gemaak.
5
Open Ended
Op tien is hy na die Skool vir Blindes. Uiteindelik kon hy self boeke lees, want daar was 14 boeke in vet verhewe alfabetletters. Dit was eers moeilik om te lees maar Louis het gou almal deurgelees. Daarna was daar niks anders wat hy self kon wees nie. Hy was verveeld en gefrustreerd.
6
Open Ended
"Sonder boeke kon blindes nie lees nie" het hy besef. "Ek moet aan 'n beter manier dink om boeke vir blindes te maak."
7
Open Ended
Met sy vinnige brein het Louis Braille op vyftienjarige ouderdom die braille-alfabet ontwikkel. Die letters van sy alfabet is verhewe kolletjies of punte vir elke letter wat met jou vingers gevoel word en so “gelees” kan word.
8
Open Ended
Die braille alfabet word vandag nog wêreldwyd gebruik: blinde "sien" of voel die letters met hulle vingers en lees die braille skrif.
9
Multiple Select
Hoe is jou opskrifte?
Kort en tot die punt
Volledige sinne met baie inligting
Dit noem die hoof idee van die paragraaf
10
Skryf 'n kort opsomming van die volgende paragrawe
Gebruik een om die paragraaf op te som.
Probeer om 8 woorde te gebruik.
11
Open Ended
Louis was baie intelligent en het alles vinnig geleer. Toe hy sewe was, is hy by die gewone skool op die dorp toegelaat. Hy was 'n uitstekende skolier, maar sy maat moes alles vir hom voorlees. Dit het hom moedeloos gemaak.
(Onthou om jou woorde te tel!)
12
Multiple Select
Hoeveel woorde het jy gebruik?
5-6
7-8
8-9
9-10
13
Open Ended
Op tien is hy na die Skool vir Blindes. Uiteindelik kon hy self boeke lees, want daar was 14 boeke in vet verhewe alfabetletters. Dit was eers moeilik om te lees maar Louis het gou almal deurgelees. Daarna was daar niks anders wat hy self kon wees nie. Hy was verveeld en gefrustreerd.
14
Multiple Select
Hoeveel woorde het jy gebruik?
5-6
7-8
8-9
9-10
15
Open Ended
"Sonder boeke kon blindes nie lees nie" het hy besef. "Ek moet aan 'n beter manier dink om boeke vir blindes te maak."
16
Multiple Select
Hoeveel woorde het jy gebruik?
5-6
7-8
8-9
9-10
17
Open Ended
Met sy vinnige brein het Louis Braille op vyftienjarige ouderdom die braille-alfabet ontwikkel. Die letters van sy alfabet is verhewe kolletjies of punte vir elke letter wat met jou vingers gevoel word en so “gelees” kan word.
18
Multiple Select
Hoeveel woorde het jy gebruik?
5-6
7-8
8-9
9-10
19
Open Ended
Die braille alfabet word vandag nog wêreldwyd gebruik: blinde "sien" of voel die letters met hulle vingers en lees die braille skrif.
20
Einde
Sien met jou vingers
Show answer
Auto Play
Slide 1 / 20
SLIDE
Similar Resources on Wayground
17 questions
Meine Schulsachen.
Presentation
•
4th Grade
13 questions
"Wenn" - Nebensätze
Presentation
•
5th Grade
10 questions
NHỮNG NGƯỜI BẠN TỐT
Presentation
•
5th Grade
14 questions
A New World - Part 1
Presentation
•
5th Grade
13 questions
The Decision on Weippe Prairie
Presentation
•
5th Grade
13 questions
COMPLETE IELTS 5-6 WB-U5-LIS
Presentation
•
5th Grade
14 questions
What plants need to grow
Presentation
•
5th Grade
Popular Resources on Wayground
6 questions
Secondary Safety Quiz
Presentation
•
9th - 12th Grade
10 questions
Afterschool Activities & Sports
Quiz
•
6th - 8th Grade
19 questions
ROAR Week 2026
Quiz
•
9th - 12th Grade
20 questions
Lab Safety Quiz
Quiz
•
6th Grade
15 questions
Cool Tool:Chromebook
Quiz
•
6th - 8th Grade
22 questions
would you rather
Quiz
•
3rd - 11th Grade
21 questions
Continents and Oceans
Quiz
•
6th Grade
20 questions
Parts of Speech
Quiz
•
5th Grade
Discover more resources for Other
22 questions
would you rather
Quiz
•
3rd - 11th Grade
20 questions
Adding and Subtracting Decimals
Quiz
•
5th Grade
20 questions
Parts of Speech
Quiz
•
5th Grade
16 questions
Subject & Predicate
Quiz
•
5th Grade
25 questions
Multiplication Facts
Quiz
•
5th Grade
20 questions
Volume Practice - Counting Cubes
Quiz
•
5th Grade
10 questions
Fact Check Ice Breaker: Two truths and a lie
Quiz
•
5th - 12th Grade
22 questions
Continents and Oceans
Quiz
•
5th Grade