

Byvoeglike naamwoorde
Presentation
•
Other
•
7th - 9th Grade
•
Medium
Miemie Victor
Used 21+ times
FREE Resource
10 Slides • 26 Questions
1
(beskryf die selfstandige naamwoord (noun)
A. Verbuiging
B. Trappe van vergelyking
C. Intensiewe vorm
2
Die byvoeglike naamwoord kan voor of na die selfstandige naamwoord (noun) geskryf word.
Die man is haastig.
Die haastige man.
(Note: We change the form of the adj. by adding an -e if it is written before the noun.)
3
dood - ‘n dooie kat
moeg - ‘n moeë man
droog - ‘n droë somer
laag - ‘n lae muur
leeg - ‘n leë bottel
sag - ‘n sagte kussing
4
Die seun is lank. Die lang seun.
Die kind is jonk. Die jong kind.
Die man is oud. Die ou man.
Die vrou is goed. Die goeie vrou.
Note the spelling of the verbuiging of nuut.
Die motor is nuut. Die nuwe motor.
5
Fill in the Blanks
Gee die VERBUIGING van die woord 'hard'.
Type answer...
6
Fill in the Blanks
Gee die VERBUIGING van die woord 'sag'.
Type answer...
7
Fill in the Blanks
Gee die VERBUIGING van die woord 'maklik'.
Type answer...
8
Fill in the Blanks
Gee die VERBUIGING van die woord 'vinnig'.
Type answer...
9
Fill in the Blanks
Gee die VERBUIGING van die woord 'lank'.
Type answer...
10
Fill in the Blanks
Gee die VERBUIGING van die woord 'oulik'.
Type answer...
11
Fill in the Blanks
Gee die VERBUIGING van die woord 'nuut'.
Type answer...
12
Fill in the Blanks
Gee die VERBUIGING van die woord gaaf'.
Type answer...
13
Fill in the Blanks
Gee die VERBUIGING van die woord 'oud'.
Type answer...
14
(Degrees of comparison)
‘n Vergelyking is as ‘n mens enigiets met mekaar vergelyk.
Voorbeeld:
Jou hond is slim.
My hond is slimmer as jou hond.
Stuart se hond is die slimste van die drie honde.
15
(Degrees of comparison)
Vergrotende trap (-er)
(When you compare 2 people or objects.)
Bv. My motor ry (vinnig) ________ as jou motor.
Antw. vinniger
16
Voorbeelde:
dik - dikker as
skoon - skoner as
duur - duurder as
grof - growwer as
doof - dower as
17
Multiple Choice
Gee die VERGROTENDE TRAP van die woord 'vet'.
veter
vetste
vetter
vette
18
Multiple Choice
Gee die VERGROTENDE TRAP van die woord 'lekker'.
lekkerer
lekkerder
lekkerste
lekker
19
Multiple Choice
Gee die VERGROTENDE TRAP van die woord 'skoon'.
skoner
skooner
skoonste
skonner
20
Multiple Choice
Gee die VERGROTENDE TRAP van die woord 'moeilik'.
moeilikste
moeilikker
moeilike
moeiliker
21
Multiple Choice
Gee die VERGROTENDE TRAP van die woord 'sag'.
sager
saggter
sagste
sagter
22
Multiple Choice
Gee die VERGROTENDE TRAP van die woord 'koud'.
kouer
koue
koudste
kouder
23
Multiple Choice
Gee die VERGROTENDE TRAP van die woord 'goed'.
better
beeter
beter
beste
24
Multiple Choice
Gee die VERGROTENDE TRAP van die woord 'vroeg'.
vroeer
vroeër
vroeë
vroegste
25
Multiple Choice
Gee die VERGROTENDE TRAP van die woord 'stadig'.
stadigger
stadige
stadiger
stadigste
26
(Degrees of comparison)
Oortreffende trap (-ste)
(When you compare more than 2 people or things.)
Bv. Mount Everest is die (hoog) ________ berg in
die wêreld.
Antw. hoogste
27
(Degrees of comparison)
Oortreffende trap (-ste)
Nog voorbeelde:
mooi - die mooiste
lank - die langste
oud - die oudste
28
Fill in the Blanks
Gee die OORTREFFENDE TRAP van die woord 'droog'.
Type answer...
29
Fill in the Blanks
Gee die OORTREFFENDE TRAP van die woord 'doof'.
Type answer...
30
Multiple Choice
Gee die OORTREFFENDE TRAP van die woord 'goed'.
goeie
beste
beter
beeste
31
Multiple Choice
Gee die OORTREFFENDE TRAP van die woord 'baie'.
meeste
meerste
meer
baieste
32
Dit is byvoeglike naamwoorde soos vuurwarm of yskoud wat sê dat dit baie warm of baie koud is.
Bv. Dit was 'n (intensiewe vorm van warm) ____ dag.
Antw. vuurwarm
Nog voorbeelde:
blitsvinnig / peperduur / doodmoeg
seepglad / kliphard / splinternuut
33
Multiple Choice
Gee die intensiewe vorm van die woord 'hard'.
rotshard
vrekhard
kliphard
doodhard
34
Multiple Choice
Gee die intensiewe vorm van die woord 'jonk'.
doodjonk
kindjonk
baiejonk
bloedjonk
35
Multiple Choice
Gee die intensiewe vorm van die woord 'vet'.
varkvet
spekvet
vleisvet
doodvet
36
Multiple Choice
Gee die intensiewe vorm van die woord 'alleen'.
stokalleen
doodalleen
pikalleen
brandalleen
(beskryf die selfstandige naamwoord (noun)
A. Verbuiging
B. Trappe van vergelyking
C. Intensiewe vorm
Show answer
Auto Play
Slide 1 / 36
SLIDE
Similar Resources on Wayground
28 questions
Subject/Verb Agreement & Tense Shift
Presentation
•
8th Grade
33 questions
F11 Mission to Mars Review
Presentation
•
6th - 8th Grade
27 questions
13.3 War With Mexico
Presentation
•
6th - 9th Grade
28 questions
13.1- The History of Soccer
Presentation
•
7th - 8th Grade
25 questions
Christmas science
Presentation
•
7th - 9th Grade
33 questions
9.1 Mini Lesson: Probability of Simple Events
Presentation
•
6th - 8th Grade
29 questions
Geschenkideen
Presentation
•
7th - 9th Grade
30 questions
Intro Cells and Cell Theory
Presentation
•
7th - 10th Grade
Popular Resources on Wayground
10 questions
Safety Day 2026 – Student Review
Quiz
•
9th Grade
21 questions
Continents and Oceans
Quiz
•
6th Grade
20 questions
Parts of Speech
Quiz
•
5th Grade
16 questions
Subject & Predicate
Quiz
•
5th Grade
25 questions
Multiplication Facts
Quiz
•
5th Grade
12 questions
Map Skills
Quiz
•
3rd Grade
22 questions
Continents and Oceans
Quiz
•
5th Grade
15 questions
Rounding Decimals
Quiz
•
5th Grade
Discover more resources for Other
10 questions
Safety Day 2026 – Student Review
Quiz
•
9th Grade
10 questions
Columbus Day and Indigenous People's Day
Interactive video
•
5th - 8th Grade
20 questions
Rational and Irrational Numbers
Quiz
•
8th Grade
16 questions
Proportional and Non Proportional Relationships in Tables, Graphs, and Equations
Quiz
•
7th Grade
20 questions
Newton's Laws of Motion
Quiz
•
8th Grade
20 questions
Constant of Proportionality
Quiz
•
7th Grade
20 questions
Halloween Trivia
Quiz
•
7th Grade
20 questions
REGULAR Present tense verbs
Quiz
•
8th - 9th Grade