

FAFR6121: TYE
Presentation
•
English
•
University
•
Practice Problem
•
Easy
Jolyn Phillips
Used 2+ times
FREE Resource
8 Slides • 6 Questions
1
Tye
FAFR6121
2
Teenwoordige tyd | Die seun speel met die bal. |
|---|---|
Verlede tyd | Die seun het met die bal gespeel. |
Toekomende tyd | Die seun sal met die bal speel. |
| |
3
Fill in the Blanks
Type answer...
4
Die VERLEDE TYD dui aan dat dit alreeds plaasgevind het. Die verleede tyd gewoonlik gevorm deur die hulpwerk het, gevolf deur ge-+werkwoord.
Die verlede tyd
Sommige werkwoorde kry nie 'n ge- in die verlede tyd nie. Dit sluit in woorde wat begin met
be-
ge-
her-
er-
ont-
ver-
weer-
en
onder-
5
Die verkleurmannetjie het van kleur verander
Hy het erken dat hy die geld gevat het.
Die woorde "vandag" en "môre" na "gister" in die Verlede Tyd.
6
TOEKOMENDE TYD is wanneer die aksie nog gaan plaasvind. In die Toekomende Tyd, skuif die werkwoord ook na die einde van die sin. Sit “sal” in die plek van die werkwoord.
7
Open Ended
Aktiwiteit:
Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die Toekomende Tyd.
1. Die seun speel met die hond.
8
Open Ended
Die man lees die koerant.
9
Open Ended
Ryan en Thandi hardloop oor die besige straat.
10
Ontkenning in Afrikaans beteken jy moet die woord “nie” gebruik.
Die kind slaap. Die kind slaap nie. (Slegs EEN nie) Die kind lees. Die kind lees nie. (Slegs EEN nie)
Ontkenning
Wanneer die sinne langer word, gebruik ons “nie” twee keer. Die kinders speel in die park. Die kinders speel nie in die park nie.
11
Open Ended
Skryf die volgende sinne in die ontkennende vorm:
1. Die seun speel met die hond.
2. Die man lees die koerant.
3. Ryan en Thandi hardloop oor die besige straat.
4. Die diewe steel die kosbare juwele.
12
Die direkte rede bevat ‘n persoon se direkte woorde presies soos hy/sy dit gesê en bedoel het.
Direkte en indirekte rede
Die indirekte rede is ‘n oorvertelling van presies wat ‘n persoon gesê en bedoel het. Die betekenis van die sin bly dieselfde.
13
Hier is 'n "resep" om jou sinne stap-vir-stap van die direkte na die indirekte rede oor te skryf. B
1. Behou die tydsvorm.
Sit die voegwoord "dat" by. (OPSIONEEL)
Laat die dubbelpunt weg.
Laat die aanhalings weg.
Verander die woorde wat moet verander: ek, jy, jou - hy/sy/haar ens.
14
Open Ended
Aktiwiteit: Skryf die volgende sinne oor in die indirekte rede:
A) Die kind kla: “Ons het soveel werk om te doen!”
B) Thandi vra: “Wat doen jy, Thembi?”
C) Tammy sê: “Ek kan nie wag vir die eksamen om klaar te wees nie.”
D) Die onderwyser sê: “Kinders, julle moet hard leer!”
Tye
FAFR6121
Show answer
Auto Play
Slide 1 / 14
SLIDE
Similar Resources on Wayground
11 questions
Internetschutz Präventionen
Presentation
•
KG - University
8 questions
Czarna magia lekcja 1
Presentation
•
University
11 questions
Physics Energy Review
Presentation
•
12th Grade
12 questions
GERD
Presentation
•
University
15 questions
Listmania!
Presentation
•
University
10 questions
Texten
Presentation
•
University
8 questions
PREFER , WOULD PREFER
Presentation
•
12th Grade
12 questions
den Weg beschreiben.
Presentation
•
Professional Development
Popular Resources on Wayground
20 questions
Math Review
Quiz
•
3rd Grade
15 questions
Fast food
Quiz
•
7th Grade
20 questions
Context Clues
Quiz
•
6th Grade
20 questions
Inferences
Quiz
•
4th Grade
19 questions
Classifying Quadrilaterals
Quiz
•
3rd Grade
20 questions
Figurative Language Review
Quiz
•
6th Grade
20 questions
Equivalent Fractions
Quiz
•
3rd Grade
10 questions
Identify Fractions, Mixed Numbers & Improper Fractions
Quiz
•
3rd - 4th Grade