
FAFR6121: Lydende en bedrywende vorme
Presentation
•
Education
•
University
•
Medium
Jolyn Phillips
Used 3+ times
FREE Resource
8 Slides • 15 Questions
1
Lydende en bedrywende vorm
2
Multiple Choice
Kevin skryf met sy linkerhand.
SKRYF is 'n _______.
werkwoord
deelwoord
hulpwerkwoord
3
Bedrywende vorm (BV)
Kort (short)
Begin met (start with) die onderwerp (subject)
Bv. Die seun skop die bal.
O
G
V
4
Multiple Select
Shae hou van die Franse klas.
Die sin is in die _________ tyd.
teenwoordige
verlede
toekomende
5
Lydende vorm (LV)
Lank (long) - jy ly / kry swaar
Begin met (start with) die voorwerp (object)
Word / is...deur...staan in die sin
Bv: Die bal word deur die seun geskop.
V
O
G
6
Fill in the Blanks
Nicholas skop die bal.
Die lydende vorm is:
Die bal
Type answer...
7
Besluit eers in watter tyd die sin geskryf is.
Die werkwoord sal vir jou aandui in watter tyd die sin geskryf is.
Identifiseer die voorwerp in die sin.
Begin jou sin met jou die voorwerp
Reëls: Lydende en Bedrywende vorm
8
Multiple Choice
Hannah lees die storie.
Die lydende vorm is:
Die storie word deur Hannah gelees.
Die storie lees deur Hannah.
Die storie is deur Hannah gelees.
Hannah word deur die storie gelees.
9
TYD | BEDRYWENDE VORM | LYDENDE VORM |
|---|---|---|
Teenwoordige tyd | Kate Moss speel sokker. | Sokker word deur Kate Moss gespeel |
Verlede tyd is deur...ge | Kate het sokker gespeel. | Sokker is deur Katlego gespeel. |
Toekomende tyd sal/deur...ge...word. kan/kon; gaan; wil/wou; moet/moes | Kate sal sokker speel. Kate gaan sokker speel. | Sokker sal deur Kate gespeel word. Sokker gaan deur Kate gespeel word. |
10
Multiple Choice
Jordan dra 'n masker om gesond te bly.
Die lydende vorm is:
'n Masker word om gesond te bly deur Jordan gedra.
'n Masker word deur Jordan gedra om gesond te bly.
Jordan word deur 'n masker gedra om gesond te bly.
'n Masker word deur Jordan gedra.
11
Sinne wat bywoorde van tyd en wyse bevat - bywoorde kom voor 'deur'.
Teenwoordige tyd | Kate speel vandag sokker. Kate speel goed sokker. | Sokker word vandag deur Katlego gespeel. Sokker word goed deur Katlego gespeel. |
|---|---|---|
Verlede tyd | Kate het vandag sokker gespeel. Kate het vandag goed sokker gespeel. | Sokker kan vandag deur Kate gespeel word Sokker moet vandag goed deur Kate gespeel word. |
Toekomende tyd | Kate kan vandag sokker speel. Kate moet vandag goed sokker speel. | Sokker kan vandag deur Kate gespeel. Sokker moet vandag goed deur Katlego gespeel word. |
12
Multiple Choice
Darshan speel 'n speletjie.
Die lydende vorm is:
'n Speletjie speel Darshan.
'n Speletjie word deur Darshan gespeel.
'n Speletjie word gespeel deur Darshan.
13
Voornaamwoorde sal verander:
Hy het vandag sokker gespeel - Sokker is vandag deur hom gespeel.
As die sin 'n bevel is - gebruik 'moet'.
Skop die sokkerbal! - Die sokkerbal moet geskop word.
As daar geen voorwerp in die sin is nie - gebruik 'daar'.
Speel sokker! - Daar moet sokker gespeel word.
14
Multiple Choice
Sabrina leer vanmiddag die werk.
Die lydende vorm is:
Vanmiddag word die werk deur Sabrina geleer.
Die werk word deur Sabrina geleer vanmiddag.
Die werk word vanmiddag deur Sabrina geleer.
15
Vraagsinne - gebruik 'deur wie'
Teenwoordige tyd: Wie speel sokker? - Die wie word sokker gespeel?
Verlede tyd: Wie het sokker gespeel?- Deur wie is sokker gespeel?
Toekomende tyd: Wie sal sokker speel? - Deur wie sal sokker gespeel word?
16
Multiple Choice
Tristan se sussie is in graad 10.
Die sin is in die ______ tyd.
toekomende
verlede
teenwoordige tyd
17
Multiple Choice
Die formule vir die lydende vorm in die teenwoordige tyd is:
word deur ge+ww.
deur word ge+ww.
is deur ge+ww.
18
Multiple Choice
David hersien die werk.
Die lydende vorm is:
Die werk word deur David gehersien.
Die werk word deur David hersien.
David word deur die werk hersien.
19
Multiple Choice
Sasha koop vandag 'n nuwe masker.
Die lydende vorm is:
'n Nuwe masker word gekoop vandag deur Sasha.
'n Nuwe masker word vandag deur Sasha gekoop.
'n Nuwe masker word deur Sasha gekoop vandag.
20
Multiple Choice
Leah lees die nuus.
Die lydende vorm is:
Die nuus word deur Leah gelees.
Leah word deur die nuus gelees.
Die nuus deur leah gelees.
21
Multiple Choice
Pearl en Khanyisile doen hul huiswerk by die huis.
Die lydende vorm is
Hul huiswerk word by die huis deur Pearl en Khanyisile gedoen.
Pearl en Khanyisile doen hul huiswerk by die huis gedoen.
Hul huiswerk word deur Pearl en Khanyisile by die huis gedoen.
22
Multiple Choice
Uche lees 'n boek.
Die lydende vorm is:
'n Boek word deur Uche gelees.
Gelees word 'n boek deur Uche.
23
Multiple Choice
Kiara skryf die opstel in haar boek.
Die opstel word deur Kiara in haar boek geskryf.
Die opstel word in haar boek deur Kiara geskryf.
Lydende en bedrywende vorm
Show answer
Auto Play
Slide 1 / 23
SLIDE
Similar Resources on Wayground
20 questions
2A - zero conditionals
Presentation
•
University
17 questions
The position of the Church in the EMA and LMA
Presentation
•
University
20 questions
William Shakespeare and the three plays
Presentation
•
University
17 questions
Az Osztrák-Magyar Monarchia
Presentation
•
University
17 questions
Dier en welzijn zo werk je met dieren
Presentation
•
University
20 questions
Einheit 13-Leben und Lernen in Europa
Presentation
•
University
16 questions
On Being Brought From Africa to America
Presentation
•
KG - University
21 questions
Kinderland
Presentation
•
University
Popular Resources on Wayground
6 questions
PRIDE Always and Everywhere
Presentation
•
12th Grade
20 questions
Lab Safety Quiz
Quiz
•
6th Grade
26 questions
KOR Review Kahoot Questions
Quiz
•
8th Grade
21 questions
Continents and Oceans
Quiz
•
6th Grade
12 questions
Unit Zero lesson 2 cafeteria
Presentation
•
9th - 12th Grade
20 questions
Parts of Speech
Quiz
•
5th Grade
10 questions
Riddles Riddles fun Riddles
Quiz
•
6th - 12th Grade
16 questions
Subject & Predicate
Quiz
•
5th Grade
Discover more resources for Education
10 questions
Soup, Salad, or Sandwich?
Quiz
•
1st Grade - Professio...
20 questions
Disney Trivia
Quiz
•
University
8 questions
Extracted Quiz
Quiz
•
University
23 questions
Subject Verb Agreement
Quiz
•
9th Grade - University
67 questions
Unit 3 Random Questions
Quiz
•
11th Grade - University
64 questions
USHC 4 Key Terms 22-23
Quiz
•
11th Grade - University
12 questions
This or That...
Quiz
•
1st Grade - University
25 questions
Comma CFA
Quiz
•
6th Grade - University