Search Header Logo
Trappe van vergelyking

Trappe van vergelyking

Assessment

Presentation

World Languages

7th Grade

Practice Problem

Hard

Created by

Mnr van der Berg

FREE Resource

5 Slides • 8 Questions

1

Trappe van vergelyking

media

2

Daar is drie trappe:

Die Stellende trap
Vergrotende trap
Oortreffende trap.

Wat is Trappe van vergelyking

3

Dit is die gewone vorm van die byvoeglike naamwoord. Byvoorbeeld:
Mooi, mooier, mooiste. Mooi is die Stellende Trap

Stellende trap

media

4

Fill in the Blanks

5

Die vergrotende trap (ook vergelykende trap of die komparatief genoem) wat gevorm word deur -er agteraan die woord te voeg (of met die woord meer). Byvoorbeeld: Mooier

Vergrotende trap

media

6

Fill in the Blanks

7

  • Die oortreffende trap (ook die superlatief genoem) wat gevorm word deur -ste agteraan die woord te voeg (of met die woord mees en 'n -e aan die einde van die byvoeglike naamwoord). Byvoorbeeld:
    mooiste
    mees ongewone 

Oortreffende Trap

media

8

Fill in the Blanks

9

Multiple Choice

  1. Die leeu is die (wild, wilder, wildste) van al die diere.

1

wild

2

wilder

3

wildste

10

Multiple Choice

  1. Ben is (stout, stouter, stoutste) as Jan.

1

stout

2

stouter

3

stoutste

11

Multiple Choice

  1. Die muis is baie (vinnig, vinniger, vinnigste) as die kat.

1

vinnig

2

vinniger

3

vinnigste

12

Multiple Choice

Die maan skyn die (helder, helderder, helderste) in die aand.

1

helder

2

helderder

3

helderste

13

Multiple Choice

  1. Die kinders is almal baie (honger, hongerder, hongerste).

1

honger

2

hongerder

3

hongerste

Trappe van vergelyking

media

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 13

SLIDE

Discover more resources for World Languages