Search Header Logo
8.2 Voegwoorde

8.2 Voegwoorde

Assessment

Presentation

World Languages

8th Grade

Practice Problem

Medium

Created by

Michelle Engelbrecht

Used 1+ times

FREE Resource

12 Slides • 14 Questions

1

Welkom by Afrikaans FAL
Graad 8

2

media

Wat weet julle van voegwoorde?

VOEGWOORDE

3

Word Cloud

Question image

Hoeveel groep voegwoorde groep is daar?

4

Kom ons bespreek ons voegwoorde!

5

Multiple Choice

Watter een is NIE 'n groep 1 voegwoord NIE?

1

want

2

maar

3

en

4

daarom

5

dog

6

Groep 1 voegwoorde

sin 1 + voegwoord + sin 2

Daar is geen verandering in sin 1 of 2 se woordorde nie.

Reël:

,maar
en
of
,want
dog

Voegwoorde:

7

Byvoorbeeld

Verbind die volgende sinne met die woord tussen hakies. 

Alexa kyk nog televisie. Sy is doodmoeg. (maar)

Antwoord:

Alexa kyk nog televisie, maar sy is doodmoeg.

8

Multiple Choice

Watter een is NIE 'n groep 2 voegwoord NIE?

1

omdat

2

daarom

3

dus

4

gevolglik

5

nogtans

9

Groep 2 voegwoorde

sin 1 + voegwoord + sin 2 se werkwoord + res van sin 2

Sin twee se woordorde verander:

Sin 2 se werkwoord kom direk na die voegwoord.

Reël:

dus
daarom
derhawle
anders
gevolglik
tog

Voegwoorde:

10

Byvoorbeeld

Verbind die volgende sinne met die woord tussen hakies. 

Alexa het tot laat televisie gekyk. Sy is moeg. (daarom)

Antwoord:

Alexa het tot laat televisie gekyk daarom is sy moeg.

11

Multiple Choice

Watter een is NIE 'n groep 3 voegwoord NIE?

1

omdat

2

terwyl

3

en

4

nadat

5

aangesien

12

Groep 3 voegwoorde

sin 1 + voegwoord+ res van sin 2 + sin 2 se werkwoord

Sin twee se woordorde verander:

Sin 2 se werkwoord skuif na die einde van die sin toe.

Reël:

omdat
nadat
totdat
voordat
toe
terwyl
aangesien

Voegwoorde:

13

Byvoorbeeld

Verbind die volgende sinne met die woord tussen hakies. 

Alexa is baie moeg. Sy het tot laat TV gekyk. (omdat)

Antwoord:

Alexa is baie moeg omdat sy tot laat TV gekyk het.

14

Byvoorbeeld

Verbind die volgende sinne met die woord tussen hakies. 

Alexa kyk TV. Sy moet haar huiswerk doen. (terwyl)

Antwoord:

Alexa kyk TV terwyl sy haar huiswerk moet doen.

15

media

Kom ons oefen!

16

Fill in the Blank

Hierdie reël behoort aan groep _______ se voegwoorde.

sin 1 + voegwoord+ res van sin 2 + sin 2 se werkwoord

17

Multiple Choice

Hierdie reël behoort aan groep _______ se voegwoorde.

Daar is geen verandering in sin 1 of 2 se woordorde nie.

1

1

2

2

3

3

18

Word Cloud

Aan watter groep behoort die volgende voegwoord?

dog

19

Word Cloud

Aan watter groep behoort die volgende voegwoord?

anders

20

Word Cloud

Aan watter groep behoort die volgende voegwoord?

aangesien

21

Multiple Choice

Aan watter groep behoort die volgende voegwoord?

voordat

1

1

2

2

3

3

22

Open Ended

Question image

Verbind die volgende sinne met die voegwoord tussen hakies.

Willie eet 'n toebroodjie. Hy is lekker honger. (omdat)

23

Open Ended

Question image

Verbind die volgende sinne met die voegwoord tussen hakies.

Willie het nie geëet nie. Hy is honger. (daarom)

24

Open Ended

Question image

Verbind die volgende sinne met die voegwoord tussen hakies.

Willie is honger. Hy is te lui om kos te maak. (maar)

25

Poll

Verstaan jy nou voegwoorde?

Ja

Nee

26

Dankie!

media

Is daar enige vrae?

Welkom by Afrikaans FAL
Graad 8

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 26

SLIDE