

Graad 10 Vraestel Oefening
Presentation
•
Other
•
9th - 12th Grade
•
Practice Problem
•
Medium
Madeline Kruger
Used 2+ times
FREE Resource
5 Slides • 39 Questions
1
Graad 10 Afrikaans
Vraestel 1 - Oefening
By Madeline Kruger
2
3
Fill in the Blanks
Skryf EEN woord uit die hoofopskrif neer wat aandui dat olifante in groot moeilikheid is.
4
5
Multiple Choice
Kies die korrekte antwoord.
“Moenie van ʼn muggie ʼn olifant maak nie.”
Die uitdrukking hierbo beteken:
muggies is baie kleiner as olifante.
dat ʼn klein probleem nie groter gemaak moet word nie.
alle probleme is so klein soos muggies.
alle probleme is so klein soos muggies.
6
Fill in the Blanks
Skryf in woorde wat die volgende simbool beteken: %
7
Multiple Choice
Noem TWEE lande in Afrika waar die olifante nie tydens die sensus getel is nie.
Suid-Soedan en die Sentraal-Afrikaanse Republiek
Angola en Mosambiek
Mosambiek en Tanzanië
Zambië en Kameroen
8
Fill in the Blanks
Skryf EEN woord uit paragraaf 5 neer as bewys dat die wetenskaplikes iets in Ethiopië gevind het wat hulle nie verwag het nie.
9
Fill in the Blanks
In watter land is die meeste olifante getel?
10
Multiple Choice
Kies die korrekte antwoord tussen die hakies.
Paul Allen word beskryf as ʼn miljardêr-filantroop.
Dit beteken dat hy gehelp het met die sensus omdat hy (baie geld het en verveeld is/baie geld het en ʼn goeie saak ondersteun).
baie geld het en verveeld is
baie geld het en ʼn goeie saak ondersteun
11
Fill in the Blanks
Watter versamelnaam word in paragraaf 6 gebruik?
12
Multiple Choice
Hoe lank vat dit voor ʼn olifantjie gebore word?
24 maande
36 maande
22 maande
9 maande
13
Open Ended
Dink jy die skrywer van die artikel hou van olifante. Motiveer jou antwoord.
14
Fill in the Blanks
Gee die ENKELFOUT van vliegkaartjies.
15
Multiple Choice
Skryf die volgende sin oor in die TEENWOORDIGE TYD:
Dit was altyd moeilik om met SAA te vlieg.
Dit is altyd moeilik om met SAA te vlieg.
Dit sal altyd moeilik wees om met SAA te vlieg.
Dit is nou altyd moeilik om met SAA te vlieg.
16
Multiple Choice
Kies die KORREKTE ANTWOORD tussen hakies.
“Gee jou trollies vleuels” is ʼn voorbeeld van (denotasie/konnotasie)
denotasie
konnotasie
17
Open Ended
Gebruik die HOMONIEM van geld in ʼn volsin sodat dit ʼn ander betekenis het.
Bepalings en Voorwaardes Geld
18
Multiple Choice
Skryf die volgende sin oor in die INFINITIEF .
Jy sal in die wolke wees.
Begin so: Jy behoort … .
Jy behoort te wees in die wolke.
Jy behoort in die wolke te wees.
Jy behoort in die wolke in te wees.
19
Multiple Choice
Jy sal in die wolke wees beteken dat …
A) jy hoog sal vlieg.
B) jou vlerke sal geknip word.
C) jy baie gelukkig sal wees.
D) jy baie sal baklei.
20
Fill in the Blanks
Gee die ANTONIEM (teenoorgestelde) van die vetgedrukte woord.
Dit was nog nooit maklik om met SAA te vlieg nie.
21
Multiple Choice
Skryf die volgende sin in die VERLEDE TYD
Jy kan jou SAA-vliegkaartjies op die internet bespreek.
Jy sou jou SAA-vliegkaartjies op die internet kon bespreek.
Jy kon jou SAA-vliegkaartjies op die internet bespreek.
Jy kon jou SAA-vliegkaartjies op die internet bespreek het.
22
Multiple Choice
Daar is nog baie mense wat nie (weet/ken) hoe om kaartjies op die internet te bespreek nie.
weet
ken
23
24
Multiple Choice
Hoe vestig die adverteerder ons aandag op die trollie?
Trollie het vlerke en is in die middel van die prent
Die trollie is klein en in die middel van die prent
Trollie het wiele en is in die middel van die prent
Trollie het vlerke en is onder aan die prent
25
Fill in the Blanks
Gee die VERGROTENDE TRAP van groot.
Tant Minnie is (groot) as oom Willie.
26
27
Multiple Choice
Kies die KORREKTE woord tussen hakies.
Willie is (beholpe/onbeholpe).
beholpe
onbeholpe
28
Multiple Choice
Skryf die volgende sin in die VERLEDE TYD.
Willie groet vandag vir tant Minnie.
Willie sal gister vir tant Minnie gegroet het.
Willie het gister vir tant Minnie gegroet.
Willie gister het vir tant Minnie gegroet.
29
Multiple Choice
Verander die volgende sin in ʼn VRAAGSIN.
Jy het die arms gebreek.
Begin so: Wie …
Wie het die arms gebreek?
Wie sal die arms breek?
Wie moet die arms breek?
Wie het die arms gebreek.
30
Multiple Choice
Verbind die volgende sinne met die VOEGWOORD tussen hakies.
Jy kan huis toe gaan. Jy het die glasstukke opgetel. (nadat)
Jy kan huis toe gaan nadat jy die glasstukke optel het.
Jy kan huis toe gaan nadat jy glasstukke optel het.
Jy kan huis toe gaan nadat jy die glasstukke optel.
31
Multiple Choice
Skryf die volgende sin in die TOEKOMENDE TYD.
Ek het die beeld omgestamp.
Die beeld sal deur my omgestamp word.
Ek sal die beeld omstamp.
Ek sou die beeld omstamp.
32
Fill in the Blanks
Skryf die volgende sin in die ONTKENNENDE vorm. Tant Minnie het die beeld se arms afgebreek.
Type answer...
33
Fill in the Blanks
Vorm ʼn SAMESTELLING van die woorde tussen hakies.
Willie het die beeld van die (spieël + tafel) afgestamp.
34
Fill in the Blanks
Gee die VERKLEININGSVORM van motor.
35
Fill in the Blanks
Gee die ENKELFOUT van oë.
36
Multiple Choice
Kies die KORREKTE woord tussen hakies.
Party katte (lei / ly) aan ongeneeslike siektes.
lei
ly
37
Fill in the Blanks
Gee die KORREKTE vorm van die woord tussen hakies.
Die (sag) geluid in hul kele
38
Fill in the Blanks
Gee die ANTONIEM (teenoorgestelde) van siek.
39
Fill in the Blanks
Voltooi die sin deur die regte VOORNAAMWOORD in te vul. Die mannetjieskat rek
40
Multiple Choice
Kies die korrekte antwoord. Die LEESTEKEN aan die einde van die sin is ʼn (vraagteken/uitroepteken)
Maar hoekom spin katte?
Vraagteken
Uitroepteken
Punt
41
Fill in the Blanks
Gee die INTENSIEWE vorm van die woord tussen hakies.
ʼn Pasgebore katjie is (blind).
42
Multiple Choice
Voltooi die VERGELYKING.
Hy het ʼn emmer water op hom uitgegooi, nou is hy so nat soos ʼn ________.
hond
vis
kat
water
43
Multiple Choice
Verdeel die woord tussen hakies in LETTERGREPE, bv. Katoliek = Ka-to-liek.
Die katte slaap in die (kattebak) van die motor.
ka-te-bak
kat-te-bak
katte-bak
44
Multiple Choice
Kies die volgende korrekte INDIREKTE REDE.
Die seun sê: “My kat spin tevrede.”
Die seun sê dat sy kat tevrede spin.
Die seun sê sy kat spin tevrede.
Die seun sê dat my kat tevrede spin.
Graad 10 Afrikaans
Vraestel 1 - Oefening
By Madeline Kruger
Show answer
Auto Play
Slide 1 / 44
SLIDE
Similar Resources on Wayground
42 questions
Biomolecule terms 2 - Enzymes
Presentation
•
9th - 12th Grade
38 questions
Parts of Speech Review
Presentation
•
9th - 12th Grade
39 questions
MS-LS4-1: Fossil Records and Earth's History
Presentation
•
8th Grade - University
40 questions
Experimental Probability
Presentation
•
9th - 12th Grade
40 questions
Theoretical vs Experimental Probability
Presentation
•
9th - 12th Grade
37 questions
Movimientos artísticos
Presentation
•
9th - 12th Grade
Popular Resources on Wayground
10 questions
Safety Day 2026 – Student Review
Quiz
•
9th Grade
21 questions
Continents and Oceans
Quiz
•
6th Grade
20 questions
Parts of Speech
Quiz
•
5th Grade
16 questions
Subject & Predicate
Quiz
•
5th Grade
25 questions
Multiplication Facts
Quiz
•
5th Grade
12 questions
Map Skills
Quiz
•
3rd Grade
22 questions
Continents and Oceans
Quiz
•
5th Grade
15 questions
Rounding Decimals
Quiz
•
5th Grade
Discover more resources for Other
10 questions
Safety Day 2026 – Student Review
Quiz
•
9th Grade
20 questions
REGULAR Present tense verbs
Quiz
•
8th - 9th Grade
26 questions
SLIME!!!!!
Quiz
•
KG - 12th Grade
20 questions
Cell organelles and functions
Quiz
•
10th Grade
10 questions
Test Your Knowledge on Bullying
Quiz
•
9th Grade
12 questions
Absolute Value Equations
Quiz
•
9th Grade
20 questions
Position vs. Time Graphs
Quiz
•
9th Grade
20 questions
Function or Not a Function
Quiz
•
8th - 9th Grade