Etiek en professionaliteit

Etiek en professionaliteit

12th Grade

15 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

IQ MONSTER #009

IQ MONSTER #009

KG - 12th Grade

20 Qs

MINDSET

MINDSET

KG - University

10 Qs

General Knowledge (hard)

General Knowledge (hard)

KG - Professional Development

20 Qs

Möbel

Möbel

12th Grade

15 Qs

signaalwoorden en verbanden

signaalwoorden en verbanden

1st - 12th Grade

15 Qs

Las cláusulas adverbiales

Las cláusulas adverbiales

KG - University

10 Qs

wiskunde taal

wiskunde taal

4th Grade - University

10 Qs

Soal Dinamika Persatuan & Kesatuan Bangsa Kls XII Semester 2

Soal Dinamika Persatuan & Kesatuan Bangsa Kls XII Semester 2

12th Grade

20 Qs

Etiek en professionaliteit

Etiek en professionaliteit

Assessment

Quiz

Other

12th Grade

Practice Problem

Medium

Created by

Celesté Wepener

Used 4+ times

FREE Resource

AI

Enhance your content in a minute

Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...

15 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter een van die volgende is 'n voorbeeld van onetiese sakepraktyk?

Die menslike hulpbronbestuurder spreek die sekretaresse aan voor kollega's oor 'n fout wat sy gemaak het
'n Bestuurder wat herhaaldelik laat kom vir vergaderings
'n Vennoot wat kontant betaal is en die inkomste nie verklaar nie, om minder belasting te betaal

Die produksiebestuurder maak grappe met 'n seksuele ondertoon in die werkplek.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Dillon neem sy gesin met die maatskappymotor met vakansie na George. Dit staan bekend as ...

Nepotisme
Belastingontduiking
Onetiese gedrag

Ongemagtigde gebruik van fondse en hulpbronne

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wanneer 'n "gunsie" vir 'n "gunsie" vereis word. Of "iets" vir "iets" gedoen moet word...

Belastingontduiking
Quid pro quo
Ongemagtigde gebruik van fondse
Onbillike reklamepraktyke

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter een van die volgende beginsels van die King III-kode dui aan dat alle besluite duidelik vir belanghebbendes van die onderneming moet wees?

Aanspreeklikheid

Verantwoordbaarheid

Verantwoordelikheid

Deursigtigheid

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wanneer 'n persoon familielede aanstel, alhoewel hul nie geskik is vir die posisie nie, staan dit bekend as ...

Interne werwing
Voorkeurverkryging
Nepotisme
Bemagtiging

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter EEN van die volgende kan as onetiese besigheidspraktyk beskou word?

Indiensneming van ongeskoolde werkers
Die verkoop van substituutprodukte om kompetisie te vermy
Advertering van tweedehandse produkte as nuwe produkte
Verhoging van die prys wanneer die produk nie altyd beskikbaar is n

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Een item wat in die gedragskode vir geoktrooieerde rekenmeesters behoort te verskyn is om ...

volle verantwoordelikheid vir jouself en jou werk te neem.
volgens die jongste kantoormode aan te trek
kliënte se persoonlike inligting vir finansiële gewin te gebruik
seker te maak dat jou besigheid volhoubaar is

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?