
Woordorde
Authored by Sybil Terblanche
World Languages, Other
6th - 9th Grade
Used 30+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
8 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
(elke dag) (in die ouetehuis) (om tegnologie te gebruik) (weier) (baie mense)
In die ouetehuis...
In die ouetehuis weier baie mense elke dag om tegnologie te gebruik.
In die ouetehuis baie mense weier elke dag om tegnologie te gebruik.
In die ouetehuis elke dag baie mense weier om tegnologie te gebruik.
In die ouetehuis om tegnologie te gebruik baie mense weier.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
(die i-pad werkswinkel) (in Johannesburg) (vind) (gedurende September) (plaas).
Die i-pad werkswinkel...
Die i-pad werkswinkel gedurende September in Johannesburg vind plaas.
Die i-pad werkswinkel vind in Johannesburd gedurende September plaas.
Die i-pad werkswinkel vind gedurende September in Johannesburg plaas.
Die i-pad werkswinkel gedurende September plaas vind in Johannesburg.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
(om goed te vaar) (daagliks) (die leerlinge) (leer) (baie hard)
Om goed te vaar...
Om goed te vaar baie hard die leerlinge daagliks leer.
Om goed te vaar die leerlinge daagliks baie hard leer.
Om goed te vaar baie hard die leerlinge daagliks leer.
Om goed te vaar leer die leerlinge daagliks baie hard.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
(elke dag) (om goeie punte te behaal) (Die meisies) (aan hul mondelinge) (werk)
Die meisies...
Die meisies werk elke dag aan hul mondelinge om goeie punte te behaal.
Die meisies werk om goeie punte te behaal elke dag aan hul mondelinge.
Die meisies aan hulle mondelinge werk elke dag om goeie punte te behaal.
Die meisies elke dag werk aan hul mondelinge om goeie punte te behaal.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
(die uitvinder) (ontvang) (medaljes en blomme) (om sy uitvindsel te vier) (op die verhoog)
Op die verhoog...
Op die verhoog medaljes en blomme ontvang die uitvinder om sy uitvindsel te vier.
Op die verhoog die uitvinder ontvang medaljes en blomme om sy uitvindsel te vier.
Op die verhoog ontvang die uitvinder medaljes en blomme om sy uitvindsel te vier.
Op die verhoog om sy uitvindsel te vier die uitvinder ontvang medaljes en blomme.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
(Op 29 September) (om geld in te samel) (die hele wêreld saam) (sal) (stem)
Op 29 September...
Op 29 September sal stem die hele wêreld saam om geld in te samel.
Op 29 September die hele wêreld saam sal stem om geld in te samel.
Op 29 September om geld in te samel sal die hele wêreld saam stem.
Op 29 September sal die hele wêreld saam stem om geld in te samel.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
('n slimfoon) (om kontak te hou) (almal) (het) (Deesdae)
Deesdae...
Deesdae almal 'n slimfoon het om kontak te hou.
Deesdae het almal 'n slimfoon om kontak te hou.
Deesdae om kontak te hou almal het 'n slimfoon.
Deesdae 'n slimfoon almal het om kontak te hou.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?