Search Header Logo

Gevolg (oorsaak en gevolg)

Authored by Rolien Viljoen

World Languages

4th - 7th Grade

Used 9+ times

Gevolg (oorsaak en gevolg)
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die kind kan nie skool toe gaan nie, want

hy kan nie skool toe gaan nie.

hy is afwesig.

hy is nie by die skool nie.

hy het 'n aansteeklike siekte.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die hond het die hele nag geblaf, want

hy het hard geblaf.

hy het nooit stilgebly nie.

hy het 'n vreemde geluid gehoor.

hy het sy stem gehoor toe hy blaf.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Walter sny sy hare, want

dis te lank.

hy sny sy hare met 'n skêr.

hy sny al sy hare af.

hy hou sy hare en sny dit nie af nie.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kallie en Sipho braai sodat

hulle braai tjops.

hulle kan vleis braai vir ete.

hulle iets lekkers kan eet.

hulle hou van braai.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Jy kan saamgaan, maar

jy kan dit geniet.

dan moet al jou huiswerk klaar wees.

jy kan ook saamgaan dorp toe.

jy sal môre weer saamgaan.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die hond byt my arm en

nou bloei dit baie erg.

blaf vir die diewe.

eet sy kos in die bak op.

die hond hou van sy been.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Piet hou nie van krieket nie; inteendeel

hy is gek daaroor.

hy hou van krieket.

hy speel soms krieket.

hy speel graag saam met sy jonger suster mini-krieket.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?