Search Header Logo

Gemengde oefening Afrikaans

Authored by Gerda Stander

World Languages

8th - 9th Grade

Used 17+ times

Gemengde oefening Afrikaans
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

24 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

20 sec • 1 pt

Gee die meervoud van stad

State

Stadde

Stede

Stide

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Gee die verkleining van meisie

meisietjie

meisie'tjies

meisietjie

meisie'tjie

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Woordorde - Die vrou het haar hond veearts toe geneem.

Het geneem die vrou haar hond veearts toe?

Het haar hond die vrou veearts toe geneem?

Het die vrou haar hond veearts toe geneem?

Het veearts die vrou haar hond geneem?

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Negatief - Moet jy daardie boeke by die skool hê?

Nee, ek moet nie daardie boeke by die skool hê nie.

Nee, ek moet nie daardie boeke by die skool hê.

Nee, moenie ek daardie boeke by die skool hê nie.

Nee, ek moenie daardie boeke by die skool hê nie.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Trappe van vergelyking - Oortreffende trap van tevrede

tevrederder

mees tevrede

meer tevrede

ongelooflik tevrede

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

vergrotende trap - ver

vere

verste

verde

verder

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

meervoud - nag

nagte

nage

nae

nagge

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?