Search Header Logo

Graad 5 Afrikaans Taal

Authored by Keri Ascott-Evans

World Languages

5th Grade

Used 17+ times

Graad 5 Afrikaans Taal
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

25 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die korrekte een: Die dag is baie mooi. Ek hou van die sonskyn. (en)

Die dag is baie mooi en ek hou van die sonskyn.

Die dag is baie mooi, en ek hou van die sonskyn.

Die dag is baie mooi, en ek van die sonskyn hou.

Die dag is baie mooi en ek van die sonskyn hou.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die korrekte een: Ek gaan na die winkel. Ek moet brood koop. (want)

Ek gaan na die winkel, want ek moet brood koop.

Ek gaan na die winkel, want ek moet koop brood.

Ek gaan na die winkel want ek moet brood koop.

Ek gaan na die winkel want ek brood moet koop.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die korrekte een: Hy staan op na sesuur. Hy was laat vir skool. (maar)

Hy staan op na sesuur maar hy was laat vir skool.

Hy staan op na sesuur, maar hy laat was vir skool.

Hy staan op na sesuur, maar hy was laat vir skool.

Hy staan op na sesuur maar hy laat was vir skool.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die korrekte een: Die kinders slaap. Hulle is moeg. (omdat)

Die kinders slaap, omdat hulle moeg is.

Die kinders slaap, omdat hulle is moeg.

Die kinders slaap omdat hulle moeg is.

Die kinders slaap omdat hulle is moeg.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die LYDENDE vorm: Die meneer lees die boek.

Die meneer word deur die boek gelees.

Die meneer het deur die boek gelees.

Die boek word deur die meneer gelees.

Die boek word deur die meneer lees.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is die LYDENDE vorm: Die seun skop die bal.

Die bal word deur die seun geskop.

Die bal het deur die seun geskop.

Die bal geskop word deur die seun.

Die seun word deur die bal geskop.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Gee die teenoorgesteldes: lekker

mooi

sleg

swak

leeg

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?