Search Header Logo

Idiome

Authored by Nerine Fourie

World Languages

5th Grade

Used 15+ times

Idiome
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Eet met lang tande

Skep meer kos as wat jy kan eet

Jou tande is te lank om te eet

Jy hou nie van die kos nie

Die kos is lekker

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Daar is 'n slang in die gras

Daar skuil gevaar, iets is verkeerd

Daar is niks fout nie

Die slang kruip weg

Iemand is bang

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

'n Appeltjie met jou skil

Jy praat te veel

'n Moeilike saak met iemand bespreek

Jy weet nie wat om te sê nie

Jy is lus vir 'n appel

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

'n Uiltjie knip

Om wakker te bly

Met 'n skêr te speel

'n Uil in twee sny

'n Kort rukkie slaap

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Deur die blare

Deurmekaar

Om in 'n boom te sit

Om in blare te rol

Tel blare op

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

As die skoen pas, trek dit aan

Jy moet skoene aantrek

As iets op jou van toepassing is moet jy die kritiek aanvaar

Jou skoene is te klein

Jy het geen skoene nie

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Die appel val nie vêr van die boom af nie

Daar is 'n vrot appel wat af val

'n Appel is rond so hy kan vêr rol

Die kind is soos sy ouer

Die appels lê almal onder die boom

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?