
Lydende en Bedrywende Vorm
Authored by Carine le Roux
World Languages
7th Grade
Used 126+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
15 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
20 sec • 1 pt
Kevin skryf met sy linkerhand.
SKRYF is 'n _______.
werkwoord
deelwoord
hulpwerkwoord
2.
MULTIPLE SELECT QUESTION
20 sec • 1 pt
Shae hou van die Franse klas.
Die sin is in die _________ tyd.
teenwoordige
verlede
toekomende
3.
FILL IN THE BLANKS QUESTION
20 sec • 1 pt
Nicholas skop die bal.
Die lydende vorm is:
Die bal (a) deur Nicholas geskop.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Hannah lees die storie.
Die lydende vorm is:
Die storie word deur Hannah gelees.
Die storie lees deur Hannah.
Die storie is deur Hannah gelees.
Hannah word deur die storie gelees.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Jordan dra 'n masker om gesond te bly.
Die lydende vorm is:
'n Masker word om gesond te bly deur Jordan gedra.
'n Masker word deur Jordan gedra om gesond te bly.
Jordan word deur 'n masker gedra om gesond te bly.
'n Masker word deur Jordan gedra.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Darshan speel 'n speletjie.
Die lydende vorm is:
'n Speletjie speel Darshan.
'n Speletjie word deur Darshan gespeel.
'n Speletjie word gespeel deur Darshan.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Sabrina leer vanmiddag die werk.
Die lydende vorm is:
Vanmiddag word die werk deur Sabrina geleer.
Die werk word deur Sabrina geleer vanmiddag.
Die werk word vanmiddag deur Sabrina geleer.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?