
Sinsontleding
Authored by Janse Boshoff
English
4th - 7th Grade
Used 118+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
17 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE SELECT QUESTION
20 sec • Ungraded
Sarie sing 'n lied.
Gesegde = sing
Onderwerp = Sarie
Voorwerp = lied
Onderwerp = lied
Voorwerp = Sarie
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Watter vraag word gevra om die onderwerp van 'n sin te bepaal?
Wat is die aksiewoord?
Wie + aksiewoord?
Onderwerp + aksiewoord + wie/wat?
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Privaatskool Elnatan se oulike leerlinge bederf mekaar.
oulike is 'n bywoord
oulike is 'n byvoeglike naamwoord
oulike is die gesegde
oulike is 'n bywoordelike bepaling
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Privaatskool Elnatan se oulike leerlinge bederf mekaar.
oulike is 'n werkwoord
bederf is 'n werkwoord
mekaar is 'n selfstandige naamwoord
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Privaatskool Elnatan se oulike leerlinge bederf mekaar.
leerlinge is 'n voornaamwoord
mekaar is 'n voornaamwoord
Elnatan is 'n voornaamwoord
6.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Spring op jou fiets en gaan koop gou 'n bottel melk.
gaan koop is die gesegde
jou is 'n persoonlike voornaamwoord
jou is 'n besitlike voornaamwoord
gou is 'n bywoord van plek
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Waarom is die skool nog steeds gesluit?
is gesluit = bywoord van manier
waarom is 'n vraende voornaamwoord
die skool = onderwerp
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?