
Lydende vorm
Authored by Tim Hoffman
World Languages
6th - 8th Grade
Used 48+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
20 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Die donkie skop die seun.
Die donkie word die seun geskop.
Die seun deur die donkie geskop word.
Die seun sal word skop deur die donkie.
Die seun word deur die donkie geskop.
2.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Die donkie sal die seun skop - Die seun sal deur die donkie geskop...
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
My ouma het pragtige truie gehekel.
Truie het my ouma pragtige gehekel word.
Pragtige truie is deur my ouma gehekel.
My ouma is deur pragtige truie gehekel.
Pragtige truie word deur my ouma gehekel.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Ek sal jou trane vang.
Jou trane is deur my gevang.
Jou trane sal deur gevang word.
Jou trane word deur my gevang word.
Jou trane sal deur my gevang word.
5.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Ek sal jou oppas in die donker - Jy sal in die donker deur... opgepas word.
6.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Die ou man het vis gevang.
Vis is deur die ou man gevang.
Vis is duer die ou man gevang.
Vis is deur die ou man gevang
Vis is deur die ou man gevang.
7.
OPEN ENDED QUESTION
45 sec • Ungraded
Which word must you always put at the end of a future tense lydende sentence?
Evaluate responses using AI:
OFF
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?