
Jammer Ma: Hersiening #2
Authored by Adrienne Fortune
Other
8th Grade
Used 15+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
7 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat sit Denzil se ma op sy brood waarvan hy nie so baie hou nie?
komkommer
marmite
vissmeer
grondboontjiebotter
2.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Waar het Denzil se suster na toe gegaan?
kollege
universiteit
winkel
skool
3.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Denzil se suster se naam is ______________
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Waarvoor nooi Denzil vir Regard oor?
om kos te maak
om saam met hom winkel toe te gaan
om Playstation-speletjies te speel
om liedjies te skryf
5.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Kies die dinge wat Denzil vir sy suster, Jolanda, moet doen:
haar kamer skoon maak
Ocean en Basket kos te gee elke dag
om die visse se gunstelling liedjies elke aand te sing
om vir haar elke aand te bel
om die visse se visbak elke dag skoon te maak
6.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Wat is die naam van die gewildste ou op die skool en die hoofsanger van die "band"?
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Waar of Onwaar: Die naam van die "band" is "Haasmaal"??
Waar
Onwaar
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?