Search Header Logo

Akademiese inleidingsparagraaf

Authored by Elmarie Lubbe

Other

University

Used 23+ times

Akademiese inleidingsparagraaf
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

'n Goeie inleiding

is 'n opsomming van die werkstuk wat volg.

dui die belang en die fokus van die werkstuk aan.

moet 'n interessante aanhaling bevat.

bestaan altyd uit meer as een paragraaf.

Answer explanation

Media Image

Indien 'n inleiding net 'n opsomming van die teks was, was dit nie nodig dat die leser die res van die teks hoef te lees nie.


Dit is altyd belangrik om na te dink oor hoekom dit 'n belangrike tema is om oor te skryf of wat die probleem is wat uitgewys word in die opdraginstruksies en dit met die hulp van bronne in jou agtergrondinligting van jou inleiding te begin verwoord.


Verder is dit ook belangrik dat daar 'n aanduiding in jou inleiding is van die tema of idee wat uitgebou gaan word in die teks. Die leser moet dus kan aflei waarop die fokus in die teks gaan val.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

'n Gemiddelde inleidingsparagraaf is:

meer as 20% van 'n teks.

minder as 5% van 'n teks.

om en by 10% van 'n teks.

30% van 'n teks.

Answer explanation

Media Image

Onthou dat jy nie die inleiding se woorde hoef te tel nie. Hierdie is bloot vir jou 'n aanduiding.


'n Inleiding doen presies wat die woord aandui, dit lei die teks in.... Dit kan dus nie net 'n sin of twee wees nie, maar dit kan ook nie die helfte van die teks wees nie.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Die eerste komponent wat in 'n inleidingsparagraaf moet verskyn, is:

Agtergrondinligting

Tesisstelling

Doelaanduiding

Rigtingaanduiding

Answer explanation

Media Image

In die agtergrondinligting word die belang van die onderwerp geskets en word die onderwerp binne ‘n bepaalde konteks geplaas.


Kyk weer na jou teorie oor agtergrondinligting.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Die rigtingaanduiding in 'n inleidingsparagraaf...

verwoord die wyse waarop die tema of argument in die middeldeel van die teks uitgebou gaan word.

is 'n verpligte komponent in alle inleidingsparagrawe.

sê watter roete jy moet ry.

is altyd die eerste komponent in 'n inleidingsparagraaf want dit skets die agtergrond van die teks.

Answer explanation

Media Image

‘n Rigtingaanduiding gee vir die leser ‘n voorskou van die wyse waarop die argumentasielyn (tesisstelling) of die doel (doelaanduiding) in die middeldeel van die teks uitgebou of bereik gaan word. Dit is dus byvoorbeeld ‘n verdere opbreek van die tesisstelling of doelaanduiding van die teks.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Agtergrondinligting dui die

belang van die tema aan.

fokus van die teks aan.

struktuur van die teks aan.

standpunt wat ingeneem word aan.

Answer explanation

Media Image

Lees weer bladsy 64-67 in jou voorgeskrewe handboek, indien jy onseker is.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Die tesisstelling dui die

belang van die tema aan.

fokus van die teks aan.

struktuur van die teks aan.

standpunt wat ingeneem word aan.

Answer explanation

Media Image

Lees weer bladsy 67-71 in jou voorgeskrewe handboek, indien jy onseker is.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

20 sec • 1 pt

Media Image

By hierdie komponent in die inleidingsparagraaf moet jy van akademiese bronne se argumente gebruik maak.

Agtergrondinligting

Doelaanduiding

Tesisstelling

Rigtingaanduiding

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?