
SEKTORE IN DIE EKONOMIE
Authored by Vicky van Rensburg
Business
9th Grade
Used 4+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
20 sec • 1 pt
Identifiseer die tipe bedryf waarin die persoon werksaam is.
Sekondêre bedryf
Primêre bedryf
Tersiêre bedryf
Restaurant
2.
FILL IN THE BLANK QUESTION
20 sec • 1 pt
Die primêre sektor is die eerste stadium van die produksieproses waarin _____________ hulpbronne uit die aarde gehaal word.
3.
MULTIPLE SELECT QUESTION
20 sec • 1 pt
Die primêre en sekondêre kan funksioneer sonder die tersiêre sektor.
Waar
Vals
4.
MULTIPLE SELECT QUESTION
20 sec • 1 pt
Rekenaargeletterheid, organisatoriese, bestuursvaardighede en kreatiewe probleemoplossings vaardighede is 'n vereiste in watter sektor?
Mynbou
Primêre sektor
Tersiêre sektor
Konstruksiebedryf
5.
MULTIPLE SELECT QUESTION
10 sec • 1 pt
Die bou van woonhuise is 'n tipiese besigheid in die primêre sektor ?
Waar
Vals
6.
FILL IN THE BLANK QUESTION
20 sec • 1 pt
Vervaardigers moet seker maak dat hul nie insette/hulpbronne verkwis en die omgewing ___________ nie.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
20 sec • 1 pt
Elke persoon, organisasie, industrie, streek, land of vasteland het 'n koolstofvoetspoor.
Waar
Vals
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?