Search Header Logo

Elemente van 'n kort verhaal

Authored by Katelynn Vosloo

English

7th Grade

Used 3+ times

Elemente van 'n kort verhaal
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Karakters in `n storie:

Die plek waar die storie afspeel.

Die mense of diere in die storie

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die plek/agtergrond in `n storie:

Die plek waar die storie afspeel.

Die mense/ diere in die storie.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die gebeure:

Dit wat in die storie gebeur.

Die tyd wanneer die storie afspeel.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wanneer die storie plaasvind:

Dit verwys na die tyd wanneer die storie afspeel. Bv. Die oggend, middag of aand.

Die mense in die storie se ouderdomme.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Dit wat ons uit die storie leer.

Les/ Moraal

Die plek waar die storie afspeel.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

10 sec • 1 pt

Wat is ‘n hoofkarakter?

Die karakter wat die hoof van 'n skool is.

Die hoofkarakter is die held.

Hoofkarakters ondergaan belangrike groei en ontwikkeling as gevolg van die gebeure (intrige) in die verhaal.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Wat is ‘n plat newekarakter?

Die plat karakter lig die hoofkarakter uit en bevorder gebeure in die verhaal. Dit veroorsaak moontlike botsing/konflik tussen karakters.

Die karakter wat plat getrap word deur die hoofkarakter.

Die karakter wat nuut is.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?