
Visuele geletterdheid
Authored by Elmarie Lubbe
Other
University
Used 3+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
6 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die volgende kleur verteenwoordig oor die algemeen warmte en geluk in kinderliteratuur.
Geel
Blou
Groen
Pienk
Answer explanation
"Rooi en geel is warm kleure wat warmte, geluk of opgewondenheid by die leser kan laat ontstaan."
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Geel verwys in die Westerse kultuur na:
Lafhartigheid
Styl
Dood
Feestelikheid
Answer explanation
Onthou dat dieselde kleur vir leerders uit verskillende kulture verskillende betekenisse kan hê. Daarom is die onderrig van kleur binne konteks ook in jeugliteratuur belangrik.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Blou en groen is kleure wat met die volgende aspekte in kinderliteratuur geassosieer word:
Gemoedsrus of depressiwiteit
Jaloesie
Kalmte en warmte
Depressiwiteit
Answer explanation
"Blou en groen word as koel of koue kleure geklassifiseer, en stel kalmte, gemoedsrus of hernuwing voor."
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die gebruik van golwende lyne in kinderliteratuur skep ‘n gevoel van:
warmte en sekuriteit
opgewondenheid en vinnige beweging
kalmte en stabiliteit
Answer explanation
"Wanneer ʼn illustreerder gebruik maak van golwende lyne sal dit ʼn gevoel van warmte en sekuriteit aan die leser oordra."
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die gebruik van horisontale lyne in kinderliteratuur skep ‘n gevoel van:
warmte en sekuriteit
opgewondenheid en vinnige beweging
kalmte en stabiliteit
Answer explanation
"Horisontale lyne daarenteen stel kalmte, slaap en stabiliteit voor."
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Die gebruik van diagonale lyne in kinderliteratuur skep ‘n gevoel van:
warmte en sekuriteit
opgewondenheid en vinnige beweging
kalmte en stabiliteit
Answer explanation
Diagonale of sigsaglyne aksie beeld opgewondenheid of vinnige beweging uit.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?