Search Header Logo

Ekonomie Gr.10 - Die Ekonomiese Kringloop

Authored by Charmaine Bezuidenhout

Education

10th Grade

Used 3+ times

Ekonomie Gr.10 - Die Ekonomiese Kringloop
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

20 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

In die ekonomiese kringloop ...

voorsien huishoudings goedere in goederemark.

huishoudings versien arbeid aan firmas deur die faktormark

huishoudings verkoop goedere op die faktormark

besighede is verkopers van hulpbronne in die faktormark

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die rol van die owerheid in die ekonomiese kringloop is om...

surplus geld in die vorm van belasting in te samel.

die kringloop te balanseer.

faktordienste aan te koop.

bied produksiefaktore aan huishoudings

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die produsent in die ekonomiese kringloop beoog om

goedere te verkoop op die faktormark

openbare goedere te produseer.

faktordienste aan te koop.

produksiefaktore aan huishoudings te voorsien

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die instelling in die ekonomiese kringloop waar verbruikers geld bestee word beste verteenwoordig deur die...

owerheid

huishoudings

produsente

faktormark

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter een van die volgende verteenwoordig nie 'n lekkasie in die ekonomiese kringloop nie.

Uitvoere

Belasting

Investering

Spaargeld

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

'n Toename in die BBP beteken dat ...

daar 'n toename in die inflasiekoers is.

minder goedere en dienste geproduseer word.

minder mense in die land is.

meer goedere en dienste geproduseer word.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Verwys na die vloei van geld en produksiefaktore in die ekonomie

Reële vloei

Geldvloei

Produksievloei

Bestedingsvloei

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?