Antonieme

Antonieme

5th Grade

8 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Weihnachtsmann

Weihnachtsmann

1st - 5th Grade

13 Qs

My Family I (Meine Familie I)

My Family I (Meine Familie I)

KG - University

11 Qs

die Familie - Schreiben

die Familie - Schreiben

3rd - 5th Grade

13 Qs

Verlede tyd-Graad 5

Verlede tyd-Graad 5

5th Grade

10 Qs

'n Grafiek

'n Grafiek

5th Grade

5 Qs

Das Essen

Das Essen

4th - 6th Grade

10 Qs

Afrikaans Woordeskat

Afrikaans Woordeskat

KG - University

12 Qs

Ostern

Ostern

4th - 5th Grade

11 Qs

Antonieme

Antonieme

Assessment

Quiz

World Languages

5th Grade

Medium

Created by

G. Best

Used 1+ times

FREE Resource

8 questions

Show all answers

1.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

Skryf die antoniem van die onderstreepte woord:

Die haas was vinnig, maar die skilpad was ....

2.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

Skryf die antoniem van die onderstreepte woord:

Ek het baie geld, maar my juffrou het .... geld.

3.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

Skryf die antoniem van die onderstreepte woord:

Die lemoen is soet, maar die suurlemoen is .....

4.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

Skryf die antoniem van die onderstreepte woord:

Ons damme is amper dolleeg. Ons wens dit was .....

5.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

Skryf die antoniem van die onderstreepte woord:

Mu suster is se werk is netjies, maar my werk is .....

6.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

Skryf die antoniem van die onderstreepte woord:

Cody is ernstig, maar Ameer is .....

7.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

Skryf die antoniem van die onderstreepte woord:

Unakho sit voor in die klas en Casey sit ..... in die klas.

8.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

Die seun was eerste en sy suster was .....