
Afrikaans - Graad 9 - Les 14
Authored by Woodridge Connect
Other
8th Grade
Used 13+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
8 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n Gedig word in ............. geskryf.
paragrawe
strofes
Answer explanation
2.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Wie is die digter van hierdie gedig?
3.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Hoeveel strofes is in die gedig?
4.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Uit hoeveel versreëls bestaan elke strofe?
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die titel van die gedig?
Sny my skil
Dalene de Vente
Ek is 'n lemoen
Die gedig het nie 'n titel nie
6.
FILL IN THE BLANK QUESTION
30 sec • 1 pt
Noem die volgende tipe rym.
Die oom loop oor die rommel
Terwyl hy drommel
Ek gooi die rommel in die asblik
Terwyl ek my tong klik
Answer explanation
Die oom loop oor die rommol (a)
Terwyl hy drommol (a)
Ek gooi die rommol in die asblik (b)
Terwyl ek my tong klik (b)
7.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Noem die volgende tipe rym.
Ek wens dat aldag Sondag was,
en kermis in die week,
dat eet en drink my ambag was,
dan werk ek nooit 'n steek.
Answer explanation
Ek wens dat aldag Sondag was, (a)
en kermis in die week, (b)
dat eet en drink my ambag was, (a)
dan werk ek nooit 'n steek. (b)
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?