Verkleinings - Graad 9

Verkleinings - Graad 9

9th Grade

6 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Woordsoorten

Woordsoorten

1st - 10th Grade

10 Qs

STOMPI

STOMPI

9th Grade

8 Qs

Voegwoorde

Voegwoorde

9th Grade

11 Qs

Ontkennende vorm

Ontkennende vorm

9th Grade

9 Qs

I have [pets]

I have [pets]

7th Grade - University

10 Qs

Afrikaanse Opstelle

Afrikaanse Opstelle

9th Grade

9 Qs

Leestekens tweede jaar

Leestekens tweede jaar

6th - 10th Grade

10 Qs

Wat beteken die leidrade

Wat beteken die leidrade

6th - 9th Grade

10 Qs

Verkleinings - Graad 9

Verkleinings - Graad 9

Assessment

Quiz

World Languages

9th Grade

Easy

Created by

Woodridge Connect

Used 2+ times

FREE Resource

6 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter woordsoort kan in verkleiningsvorm geskryf word?

Werkwoord

Byvoeglike naamwoord

Voorvoegsel

Selfstandige naamwoord

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Identifiseer die selfstandige naamwoord in die volgende sin:

Om klein skoene aan te trek is martelling.

Klein

Skoene

Martelling

Trek

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Identifiseer die werkwoord in die volgende sin:

Ek het myself dood gehardloop om betyds te wees.

Gehardloop

Dood

Betyds

Myself

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter woord in die volgende sin kan verklein word:

Dit reën honde en katte vandag.

Reën, katte

Reën, honde

Honde, vandag

Honde, katte

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Waar of onwaar

Die volgende woorde is in verkleingsvorm geskryf.

ertjie, mandjie, mossie

Waar

Onwaar

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies een woord uit die onderstaande lys wat nie 'n verkleining is nie.

handjie, tamatie, tentjie, voetjie

handjie

tamatie

tentjie

voetjie