Search Header Logo

Siener in die Suburbs HERSIENING

Authored by Andrea Winckler

Arts

11th - 12th Grade

Used 1+ times

Siener in die Suburbs HERSIENING
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

16 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wie is die 'siener' in SIENER IN DIE SUBURBS?

Tiemie

Tjokkie

Ma

Giel

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wie is in 'n verhouding met Ma?

Giel

Jakes

Albertus

Tjokkie

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat was die naam van Jakes se eerste vrou?

Tiemie

Sybil

Ma

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wanneer was SIENER IN DIE SUBURBS die eerste keer opgevoer?

2009

1999

1971

1981

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is Tiemie van Tjokkie?

Sy half-suster

Sy stief-suster

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Hierdie toneelstuk speel af...

in die noordelike voorstede van Kaapstad.

in die suidelike voorstede van Kaapstad.

in die noordelike voorstede van Johannesburg.

in die suidelike voorstede van Johannesburg.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Watter een van die volgende stellings is waar?

Die eerste toneel speel af op 'n Vrydag laatmiddag.

Die tweede toneel speel af op 'n Maandagoggend.

Die derde toneel speel af op 'n Sondagaand.

Die eerste toneel speel af op 'n Vrydagaand.

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?