
Sinvorme
Authored by Elmarie Lubbe
World Languages, Other
University
Used 3+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
7 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Kies die sin wat korrek in die passiewe vorm geskryf is.
Die student ry 'n nuwe motor.
'n Nuwe motor word deur die student gery.
'n Nuwe motor is deur die student gery.
Answer explanation
Onthou dat die woord word gebruik word om die teenwoordigende tyd in die passief aan te dui, terwyl die woord is gebruik word om die verlede tyd aan te dui.
2.
AUDIO RESPONSE QUESTION
10 mins • Ungraded
Waarom moet leerders van die direkte en indirekte rede leer?
2 min audio
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Kies die sin wat korrek in die passief geskryf is.
Die onderwysers lei die leerders om die aktiwiteite korrek te voltooi.
Die onderwysers het die leerders gelei om die aktiwiteite korrek te voltooi.
Die leerders word deur die onderwysers gelei om die aktiwiteite korrek te voltooi.
Die leerders is deur die onderweryse gelei om die aktiwiteite korrek te voltooi.
Om die aktiwiteite korrek te voltooi het die onderwysers die leerders gelei.
Answer explanation
Onthou dat die onderwerp en voorwerp omruil wanneer sinne in die passief geskryf word.
Die woord word dui die teenwoordigende tyd aan in die passief, terwyl die woord is die verlede tyd aandui in die passief.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Kies die sin wat korrek in die indirekte rede geskryf is.
Jeanine sê: "Ek weet nie wat die direkte en indirekte rede behels nie."
Jeanine sê dat ek nie weet wat die direkte en indirekte rede behels nie.
Jeanine sê ek het nie geweet wat die direkte en indirekte rede behels nie.
Jeanine sê ek weet nie wat die direkte en indirekte rede behels nie.
Jeanine sê dat sy nie weet wat die direkte en indirekte rede behels nie.
Answer explanation
Onthou dat vooraamwoorde verander wanneer sinne in die indirekte rede geskryf word.
Ek word byvoorbeeld sy/hy
Jy word byvoorbeeld sy/hy
Jou word byvoorbeeld haar/hom
Ons word byvoorbeeld hulle.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Elmarie sê: "Ek gaan more in die tuin werk."
Elmarie sê dat sy die volgende dag in die tuin gaan werk.
Elmarie sê dat sy more in die tyd gaan werk.
Elmarie sê dat sy more werk in die tuin.
Answer explanation
Onthou dat tydvorme verander in die indiekte rede.
More word byvoorbeeld die volgende dag.
Verlede jaar word byvoorbeeld die vorige jaar.
Hierdie word byvoorbeeld daardie.
6.
DRAG AND DROP QUESTION
1 min • 1 pt
Kies die sin wat korrek in die ontkenningsvorm geskryf is. (a)
Answer explanation
Onthou dat die dubbele negatief in Afrikaans voorkom.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Kies die korrekte reël ten opsigte van ontkenning in saamgestelde sinne.
As slegs die hoofsin negatief is, kom een nie gewoonlik in die hoofsin voor en die tweede nie aan die einde van die bysin.
As slegs die hoofsin negatief is, word albei die nie woorde in die bysin geplaas.
Answer explanation
As slegs die hoofsin negatief is, kom een nie gewoonlik in die hoofsin voor en die tweede nie aan die einde van die bysin.
Hy het gesê dat hy sal kom.
TEENOOR
Hy het nie gesê dat hy sal kom nie.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?
Similar Resources on Wayground
10 questions
Wortschatz I
Quiz
•
9th Grade - University
10 questions
Silikony
Quiz
•
University
10 questions
Wortschatz
Quiz
•
University
10 questions
Grund oder Gegengrund
Quiz
•
University
10 questions
Quiz o E-sporcie
Quiz
•
6th Grade - Professio...
11 questions
Kardinalzahlen
Quiz
•
University
10 questions
Artikel
Quiz
•
KG - University
10 questions
In aller Freundschaft
Quiz
•
University
Popular Resources on Wayground
15 questions
Fractions on a Number Line
Quiz
•
3rd Grade
20 questions
Equivalent Fractions
Quiz
•
3rd Grade
25 questions
Multiplication Facts
Quiz
•
5th Grade
22 questions
fractions
Quiz
•
3rd Grade
20 questions
Main Idea and Details
Quiz
•
5th Grade
20 questions
Context Clues
Quiz
•
6th Grade
15 questions
Equivalent Fractions
Quiz
•
4th Grade
20 questions
Figurative Language Review
Quiz
•
6th Grade
Discover more resources for World Languages
40 questions
Spanish Double Object Pronouns
Quiz
•
10th Grade - University
25 questions
DEFINITE AND INDEFINITE ARTICLES IN SPANISH
Quiz
•
KG - University
10 questions
S3xU4 ESCAPA
Quiz
•
9th Grade - University
10 questions
ESP4 Unidad 3: Adjective clauses
Quiz
•
9th Grade - University
20 questions
Ser y estar
Quiz
•
7th Grade - University
20 questions
Preterito vs. Imperfecto
Quiz
•
KG - University
10 questions
ESP4 Unidad 3: Vocabulario
Quiz
•
9th Grade - University