
Afrikaans Test Revision
Authored by Lisa Ferreira
Other
4th Grade
Used 18+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
26 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Alfabetiese Volgorde:
Kies die korrekte antwoord...
sambreel, somer, sneeu
sneeu, somer, sambreel
somer, sambreel, sneeu
sambreel, sneeu, somer
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Alfabetiese Volgorde:
Kies die korrekte antwoord:
alledaags, waterdig, China
waterdig, China, alledaags
alledaags, China, waterdig
China, alledaags, waterdig
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Alfabetiese Volgorde
Kies die korrekte antwoord:
stewels, blomme, nat
blomme, nat, stewels
stewels, nat, blomme
blomme, stewels, nat
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Verlede Tyd:
Kies die sin wat korrek in die verlede tyd geskryf is.
Ons het 'n sambreel gebruik.
Ons gebruik 'n sambreel.
Ons het 'n gebruik gesambreel.
Ons gebruik het 'n sambreel.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Verlede Tyd:
Kies die sin wat korrek in die verlede tyd geskryf is.
Ek hou van die boek.
Ek gehou van die boek het.
Ek het van die hou geboek.
Ek het van die boek gehou.
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Verlede Tyd
Kies die sin wat korrek in die verlede tyd geskryf is.
Ek het baie blomme op die sien gebome.
Ek het sien blomme op die bome gesien.
Ek het baie blomme op die bome gesien.
Ek sien baie blomme op die bome.
7.
FILL IN THE BLANK QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat is die spelling van die woord in die prent?
(a)
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?