
AFR08L52 - Dialoog
Authored by Woodridge Connect
World Languages
8th Grade

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
5 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 1 pt
Wat is die eerste stap van die skryfproses?
(Daar mag dalk meer as een antwoord wees 😉)
Beplanning
Pre-skryf
Skryf 'n konsep
Hersien
2.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 1 pt
Wat is die tweede stap van die skryfproses?
3.
MULTIPLE SELECT QUESTION
1 min • 1 pt
Wat doen jy in die laaste stap van die skryfproses?
(Daar is meer as een antwoord 😉)
Hersien & Redigeer
Beplan en Skryf
Proeflees
Aanbied
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Kies die sin met die korrekte direkte rede vir die volgende sin:
Johan het my gevra of ek saam met hom sal gaan fliek.
Johan vra: "Sal jy saam my gaan fliek?"
Johan vra: "Sal jy saam met my gaan fliek asseblief?"
Johan vra: "Sal jy saam met my gaan fliek?"
Johan vra: "Sal jy saam met my gaan fliek."
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Kies die sin met die regte leestekens:
Die meisies maak my kwaad want hul skinder van my
Die meisies maak my kwaad, want hul skinder van my?
Die meisies maak my kwaad, want hul skinder van my.
Die meisies maak my kwaad want, hul skinder van my.
Die meisies maak my kwaad want hul skinder van my.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?