
Voortrekker Voorslag 04
Authored by Jacobus Marais
Fun
7th Grade
Used 13+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
16 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 5 pts
Voortrekker Kode: Wat pas by die verduidelikking:
"ʼn Voortrekker het eerbied vir ander mense, ander gelowe, ander kulture en ander tale en neem ander mense in ag."
ʼn Voortrekker leef met respek.
ʼn Voortrekker is oplettend en weerbaar.
ʼn Voortrekker neem leiding.
ʼn Voortrekker is diensbaar.
2.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 5 pts
Die Voortrekkerwapen bestaan uit: (kies meer as 1)
Die leuse onderaan: HOU KOERS
Die voorwiel van ʼn kakebeenwa
Die Voortrekker vlag
ʼn Brandende fakkel
Die Voortrekker Monument ontwerp
3.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 5 pts
Die voorwiel in ons wapen dui op _____ en ______
beweging
ritme
vooruitgang
volharding
passie
4.
MULTIPLE SELECT QUESTION
45 sec • 5 pts
Voortrekker Vlag: Wit dui op _____ en _____
dapperheid
reinheid
vrede
durf
hoopvolle vooruitsig
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 5 pts
Voortrekkerwapen: Die fakkelvlam simboliseer die lig van die Christelike en Westerse beskawing.
Waar
Onwaar
6.
FILL IN THE BLANK QUESTION
1 min • 5 pts
Voltooi PD-Belofte: Ek sal (a) en altyd
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 5 pts
Watter vlag het ook die Voortrekker Vlag geword?
Vlag van Republiek van Transvaal
Vlag van Republiek van Natalia
Vlag van die Kaap Kolonie
Ons Nasionale vlag
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?