
DPI: Midde Ooste
Authored by Salna Jacobs
Fun, History
11th Grade
Used 3+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wie het die verdelingsplan voorgestel?
Brittanje
Israel
Rusland
Egipte
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wie was die stigter van Sionisme?
Alfred Dreyfus
Theodore Herzl
Chaim Weizmann
David Ben Gurion
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 2 pts
Wat het die Balfour-verklaring behels?
Dit was 'n ooreenkoms tussen Brittanje en Frans om die Midde Ooste te verdeel.
Dit was 'n belofte wat die Britte gemaak het aan die Jode wat Palestina aan hulle gee as 'n tuiste.
Arabiese onafhanklikheid.
Die VN se belofte van die verdelingsplan.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 2 pts
Wat was die selfverdedigingsmagte van Israel genoem?
Irgun en Haganah
Sternbende
Israel se selfverdedigingsbende
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wanneer het die eerste Arabiese-Israeli oorlog plaasgevind?
Mei 1938
Mei 1949
Mei 1946
Mei 1948
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 3 pts
Waar of Vals? Pan-Arabisme is 'n beweging wat gefokus het op die vereniging van alle Arabiese Palestyne op grond van gemeenskaplike taal en kultuur gebruike.
Waar
Vals
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 2 pts
Anti-Semitisme is...
Vooroordeling of haat teenoor Jode.
Die tradisionele term vir Palestyne.
Die geloof in die skep van 'n nasionale staat.
'n Tipe propaganda.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?