Search Header Logo

Pre-Les: Beskrywende Opstel

Authored by Petru Swanepoel

World Languages

7th - 9th Grade

Pre-Les: Beskrywende Opstel
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

10 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

20 sec • 1 pt

Wat is die doel van 'n inleiding?

Moet die leser aan die slaap maak.

Die leser moet besef dat hy / sy eerder wil weghardloop.

Moet dadelik die leser se aandag trek.

Moet dadelik die leser verveel.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

20 sec • 1 pt

Wat is die korrekte volgorde van 'n opstel?

Liggaam, slot, inleiding.

Inleiding, liggaam, slot.

Inleiding, slot, liggaam.

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die liggaam van die opstel vertel die storie. Watter beskrywing PAS NIE by die liggaam van 'n opstel nie?

Elke paragraaf bestaan uit ' n hoofgedate en gedagtes wat die hoofgedagte ondersteun.

Gebruik verskillende paragraaf lengtes.

Vermy onnodige lang sinne. Gebruik sinne wat goed saamgestel is.

Die liggaam moet een lang paragraaf wees.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Kies die korrekte woordorde van die sin volgens STOMPI:

Die seuns hardloop elke dag om die rugbyveld.

Elke dag die seuns om die rugbyveld hardloop

Die rugbyveld gehardloop elke dag om die seuns.

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Kies die korrekte woordorde van die sin volgens STOMPI:

Die kinders hou piekniek onder die boom.

Piekniek onder die boom die kinders.

Die boom hou piekniek onder die kinders.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

45 sec • 1 pt

Kies die korrekte woordorde van die sin volgens STOMPI:

Om die resies te wen, sal die atleet vinnig hardloop.

Die resies sal vinnig hardloop om die atleet te wen.

Die atleet sal vinnig hardloop om die resies te wen.

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

20 sec • 1 pt

Kies die korrekte INTENSIEWE VORM vir klein

Kleinklein

Piepklein

Baie klein

Te klein

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?