
Taalspeletjie
Authored by Annatjie Mitchell
World Languages
4th Grade
Used 1+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
8 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Ek speel alleen of in pare. Ek speel met 'n raket op 'n baan.
Tennis
Hokkie
Sokker
Sagtebal
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Ek speel in 'n span. Ek skop die ronde bal en teken 'n doel in die doelhok aan.
Netbal
Sokker
Krieket
Golf
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Ek slaan 'n klein wit balletjie met 'n lang stok oor groen grasperke. Die bal moet uiteindelik in 'n gat val.
Netbal
Sokker
Golf
Rugby
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Ek speel in 'n span van 15. Ek skop die bal oor die pale.
tennis
krieket
Rugby
Karate
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Ek speel in 'n span. Ons is sewe meisies. Ek gooi die bal in die net en teken 'n doel aan.
Netbal
Sokker
Rugby
Karate
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Ek speel in 'n span. Ek slaan die bal met 'n kolf en teken lopies aan.
Karate
Golf
Krieket
Hokkie
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Ek dra 'n wit broek, baadjie, en ook 'n geel gordel. Ek doen....
Karate
Hokkie
Sokker
Netbal
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?