
Inleiding tot verwysing
Authored by Elmarie Lubbe
Other
University
Used 8+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
8 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Kies die sin waarin die inteksverwysing korrek gedoen is.
Cloete (2022:77) beklemtoon die belangrikheid van akademiese geletterdheid.
(Cloete, 2022:77) beklemtoon die belangrikheid van akademiese geletterdheid.
Ansie Cloete (2022:77) beklemtoon die belangrikheid van akademiese geletterdheid
Answer explanation
Onthou dat inteksverwysing verskil wanneer dit aan die begin van 'n sin en aan die einde van 'n sin voorkom. Lees weer bladsy 10 in jou verwysingsgids
2.
REORDER QUESTION
1 min • 1 pt
Trek die onderstaande inligting in die volgorde waarin dit in 'n inteksverwysing sal verskyn.
Bladsynommer waar jy die argument of inhoud gekry het
Outeur van die bron se van
Datum van die bron
Answer explanation
Onthou dat die inteksverwysing vir alle tipe bronne dieselfde lyk in jou teks. Raadpleeg weer afdeling 3 in jou verwysingsgids.
3.
DROPDOWN QUESTION
1 min • 1 pt
(Kies die mees gepaste antwoord) Inteksverwysing is belangrik want (a) en dit help die leser van my teks om (b)
Answer explanation
Onthou dat dit belangrik is om erkenning te gee aan die navorser of bron wie se argument jy in jou teks verwoord het. Inteksverwysing help ook die leser om die bron in die bronnelys op te spoor en op so 'n wyse self ook die bron te kan lees.
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
45 sec • 1 pt
Kies die korrekte inteksverwysing
Cloete en Viljoen (2022:77) dui aan dat die gebruik van geloofwaardige akademiese bronne geloofwaardigheid aan die skrywer se argument gee.
Cloete & Viljoen (2022:77) dui aan dat die gebruik van geloofwaardige akademiese bronne geloofwaardigheid aan die skrywer se argument gee.
(Cloete en Viljoen, 2022:77) dui aan dat die gebruik van geloofwaardige akademiese bronne geloofwaardigheid aan die skrywer se argument gee.
(Cloete & Viljoen, 2022:77) dui aan dat die gebruik van geloofwaardige akademiese bronne geloofwaardigheid aan die skrywer se argument gee.
Answer explanation
Lees weer afdeling 3.1.2 in jou verwysingsgids indien jy onseker is.
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
1 min • 1 pt
Kies die korrekte inteksverwysing.
Die gebruik van bronne in 'n akademiese teks speel 'n belangrike rol, omdat dit die skrywer se eie argument versterk en ondersteun (Lubbe, 2022:30).
Die gebruik van bronne in 'n akademiese teks speel 'n belangrike rol, omdat dit die skrywer se eie argument versterk en ondersteun. (Lubbe, 2022:30)
Die gebruik van bronne in 'n akademiese teks speel 'n belangrike rol, omdat dit die skrywer se eie argument versterk en ondersteun Lubbe (2022:30).
Answer explanation
Onthou dat die punt van die sin altyd na die inteksverwysing kom, wanneer die inteksverwysing aan die einde van die sin verskyn.
Kyk na die voorbeeld hieronder:
Die plasing van leestekens in die inteksverwysing is belangrik (Botha, 2020:9).
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
5 mins • 1 pt
Maak gebruik van jou verwysingsgids en identifsieer die korrekte inskrywing in die bronnelys vir 'n handboek.
Landman, I. 2018. Academic writing and success. Pretoria: Van Schaik
Outeur: Landman, I. Datum:2015. Naam van die boek: Academic writing and success. Uitgewer: Van Schaik.
Landman, Ina. 2015. Academic writing and success. Pretoria: Van Schaik.
Academic writing and success, Ina Landman. 2015
Answer explanation
Kyk na afdeling 5.1 in jou verwysingsgids wanneer jy handboeke in jou bronnelys moet insluit.
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
5 mins • 1 pt
Maak gebruik van jou verwysingsgids en identifsieer die korrekte inskrywing in die bronnelys vir 'n akademiese artikel.
Vandeyar, S. 2010. Responses of South African teachers to the challenge of school integration. South African Journal of Education, 30(3):343-359.
Vandeyar. 2010. Responses of South African teachers to the challenge of school integration. South African Journal of Education :343-359.
Vandeyar, Susan. 2010. Responses of South African teachers to the challenge of school integration. South African Journal of Education, 30(3):343-359.
Vandeyar, S. Responses of South African teachers to the challenge of school integration. 2010. South African Journal of Education, 30(3):343-359.
Answer explanation
Kyk weer na afdeling 5.2 in jou verwysingsgids indien jy onseker is. Onthou dat jy deurentyd jou verwysingsgids langs jou mag oophou wanneer jy besig is met jou akademiese werkstukke. Jy hoef dus nie skrikkerig te wees vir verwysing nie.
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?
Similar Resources on Wayground
11 questions
Perfekt 2. Teil
Quiz
•
University
11 questions
Tecnología de Materiales 2
Quiz
•
University
10 questions
Das Wetter
Quiz
•
1st Grade - Professio...
12 questions
Marvel Trivia
Quiz
•
KG - University
12 questions
Rooms Divsion
Quiz
•
University
9 questions
St.Francis of Assisi
Quiz
•
5th Grade - University
10 questions
Ruimtefiguren
Quiz
•
2nd Grade - University
12 questions
Modalverben
Quiz
•
University
Popular Resources on Wayground
8 questions
Spartan Way - Classroom Responsible
Quiz
•
9th - 12th Grade
15 questions
Fractions on a Number Line
Quiz
•
3rd Grade
14 questions
Boundaries & Healthy Relationships
Lesson
•
6th - 8th Grade
20 questions
Equivalent Fractions
Quiz
•
3rd Grade
3 questions
Integrity and Your Health
Lesson
•
6th - 8th Grade
25 questions
Multiplication Facts
Quiz
•
5th Grade
9 questions
FOREST Perception
Lesson
•
KG
20 questions
Main Idea and Details
Quiz
•
5th Grade
Discover more resources for Other
20 questions
Disney Trivia
Quiz
•
University
7 questions
Fragments, Run-ons, and Complete Sentences
Interactive video
•
4th Grade - University
7 questions
Renewable and Nonrenewable Resources
Interactive video
•
4th Grade - University
10 questions
DNA Structure and Replication: Crash Course Biology
Interactive video
•
11th Grade - University
7 questions
Force and Motion
Interactive video
•
4th Grade - University
20 questions
Implicit vs. Explicit
Quiz
•
6th Grade - University
14 questions
Ch.3_TEACHER-led
Quiz
•
University
7 questions
Comparing Fractions
Interactive video
•
1st Grade - University