Klankleer en Taalverskynsels

Klankleer en Taalverskynsels

11th Grade

20 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

Wat bleef hangen van dit trimester Nederlands in het zesde?

Wat bleef hangen van dit trimester Nederlands in het zesde?

11th Grade - University

20 Qs

Disk Toekomst A2

Disk Toekomst A2

KG - 12th Grade

20 Qs

Europese Dag van de Talen

Europese Dag van de Talen

1st - 12th Grade

20 Qs

Verwarrende woorde

Verwarrende woorde

7th - 12th Grade

20 Qs

Algemene taalkennis

Algemene taalkennis

9th - 12th Grade

20 Qs

Tekstverbanden en signaalwoorden klas 2 Lezen 3

Tekstverbanden en signaalwoorden klas 2 Lezen 3

8th - 12th Grade

20 Qs

Chapitre 5

Chapitre 5

1st - 12th Grade

20 Qs

Afrikaans Taal Hersiening

Afrikaans Taal Hersiening

9th - 12th Grade

20 Qs

Klankleer en Taalverskynsels

Klankleer en Taalverskynsels

Assessment

Quiz

World Languages

11th Grade

Hard

Created by

Esti Toit

Used 4+ times

FREE Resource

20 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Kies die korrekte spelling:

balonne

balone

ballonne

ballone

2.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Media Image

Die woord "kweekgras" is 'n voorbeeld van die volgende taalverskynsel:

3.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Media Image

Die meisie ___ haar vriendin wat haar help met die wiskunde huiswerk.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Watter klankverskynsel kom voor by die volgende maniere van uitspraak:

geel uitgespreek as gjeel

bietjie as biechi

klankverspringing

palatalisasie

vokaalreduksie

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Kies die taalverskynsel van die volgende woord:

broodnodig en noodsaaklik - broodnoodsaaklik

woordoortolligheid

analogie

kontaminasie

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Kies die korrekte spelling:

buitestaander

buitestander

buite-staander

7.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Media Image

Dit kom voor wanneer twee of meer woorde saam gebruik word en die betekenis van die een reeds in die ander opgesluit lê.

kontaminasie

woordoortolligheid

analogie

Create a free account and access millions of resources

Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports
or continue with
Microsoft
Apple
Others
By signing up, you agree to our Terms of Service & Privacy Policy
Already have an account?