Search Header Logo

Gr 7 Hersiening

Authored by Tersia du Plessis

Specialty

7th Grade

Used 1+ times

Gr 7 Hersiening
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

20 questions

Show all answers

1.

OPEN ENDED QUESTION

1 min • 1 pt

Geskiedenis is 'n onderafdeling van watter vakgebied?

Evaluate responses using AI:

OFF

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die amptenaar wat deur die VOC na die Kaap gestuur is in 1652 was

Koos van der Merwe

Jan van Riebeeck

Jan Smuts

Adolf Hitler

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die VOC was .....

'n Land se regering

'n Groot internasionale handelsmaatskappy

'n Private Weermag van 'n koning.

'n Kolonie.

4.

OPEN ENDED QUESTION

3 mins • 1 pt

Wat was die doel waarom die VOC 'n amptenaar na die Kaap gestuur het?

Evaluate responses using AI:

OFF

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Daar ewenaar is

'n breedtelyn

'n lengtelyn

Die Greenwich Meridiaan

Die 0 grade Breedtelyn.

6.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Twee belangrike breedtelyne is die

Kraai -en Kreefskeerkringe.

Die takbok en Kreefskeerkringe.

Die Steenbok en Kreefskeerkringe.

Die Internasionale Datumlyn en die Suidpool.

7.

DRAG AND DROP QUESTION

1 min • 1 pt

Die deel van 'n kaart wat die simbole se betekenis verduidelik is die ​ (a)  

sleutel
slot
verduideliking
roeteplan

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?