Search Header Logo

Die lewensiklus van die padda.

Authored by Chantanne As

Biology

3rd Grade

Used 9+ times

Die lewensiklus van die padda.
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

5 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat gebeur tydens die eerste fase van die lewensiklus van die padda? Kies die korrekte antwoord.

Die volwasse padda ontwikkel.

Die paddavis broei uit.

Die vroulike volwasse padda produseer eiers.

Die paddavis ontwikkel voorpote.

2.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

Daar is altesaam _ fases van die lewensiklus van die padda. Skryf die korrekte getal.

3.

FILL IN THE BLANK QUESTION

30 sec • 1 pt

Die volwasse padda ontwikkel tydens fase _. Skryf die korrekte getal.

4.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat gebeur tydens fase 2 van die lewensiklus van die padda? Kies die korrekte antwoord.

Die paddavis ontwikkel 'n stertvin.

Die vroulike padda produseer eiers.

'n Jong paddavis ontwikkel uit die eier.

Die paddavis se stertvin verdwyn.

5.

DRAW QUESTION

3 mins • 1 pt

Teken 'n prent van die padda eier.

Media Image

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Classlink

Continue with Classlink

Clever

Continue with Clever

or continue with

Microsoft

Microsoft

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?