Search Header Logo

Aardrykskunde Quiz 1

Authored by Anzirè Coetzee

Geography

3rd Grade

Used 1+ times

Aardrykskunde Quiz 1
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

5 questions

Show all answers

1.

MATCH QUESTION

2 mins • 5 pts

Pas die volgende woorde by die korrekte definisies:

Munisipaliteit

Dinge wat jy van ver af kan sien.

Bakens

Plaaslike regering wat dienste aan 'n dorp of distrik voorsien.

Nywerhede

'n Plek waar mense saam woon.

Dienswerk

Werk waar mense iets vir die gemeenskap doen.

Nedersetting

Die maak van goedere in fabrieke.

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat is 'n natuurlike kenmerk?

'n Kenmerk wat uitstaan in 'n omgewing.

'n Kenmerk wat deel is van die natuur.

'n Kenmerk wat deur natuurlike hulpbronne gemaak word.

3.

OPEN ENDED QUESTION

3 mins • 4 pts

Noem vier verskillende soorte nedersettings.

Evaluate responses using AI:

OFF

4.

OPEN ENDED QUESTION

3 mins • 2 pts

Noem twee soorte geboue wat in 'n groter dorp voorkom.

Evaluate responses using AI:

OFF

5.

OPEN ENDED QUESTION

3 mins • 5 pts

Noem vyf dinge wat mense nodig het om te lewe.

Evaluate responses using AI:

OFF

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Microsoft

Continue with Microsoft

or continue with

Facebook

Facebook

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?