Radiodrama: KZN se Blinkste Boom-ster

Radiodrama: KZN se Blinkste Boom-ster

8th Grade

9 Qs

quiz-placeholder

Similar activities

2F Spelling december week 2

2F Spelling december week 2

KG - Professional Development

10 Qs

2F Spelling oktober week 4

2F Spelling oktober week 4

KG - University

10 Qs

Maerlant drogredenen examenbundel havo

Maerlant drogredenen examenbundel havo

1st - 12th Grade

12 Qs

2.2wNG1_PET-techniek

2.2wNG1_PET-techniek

1st - 10th Grade

9 Qs

2F Spelling september week 3

2F Spelling september week 3

KG - Professional Development

10 Qs

Verwijswoorden

Verwijswoorden

8th Grade

13 Qs

2F Spelling februari - week 2

2F Spelling februari - week 2

KG - University

10 Qs

Spreekwoorden en uitdrukkingen

Spreekwoorden en uitdrukkingen

7th - 8th Grade

14 Qs

Radiodrama: KZN se Blinkste Boom-ster

Radiodrama: KZN se Blinkste Boom-ster

Assessment

Quiz

Other

8th Grade

Hard

Created by

Jeanri Wessels

FREE Resource

9 questions

Show all answers

1.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Van watter Wildlands-projek vertel Zakhele die skoolkinders?

2.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat kan die kinders kry in ruil vir die bome wat hulle kweek?

Fone

Tablette

Selfone

Geld

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Kies die reggae antwoord:

Mabutho is (lief vir/haat) bome.

Lief vir

Haat

4.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Watter TWEE gevoelswoorde wys Mabutho was hartseer en moedeloos dat die bokkies sy bome opgevreet het.

?

5.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wanneer het skelms Mabutho se bome gesteel?

Nooit nie

Na ‘n jaar

Net na die bokkies dit opgeëet het.

6.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Bewys dat Mabutho nie moed opgegee het nie.

Haal ‘n sin aan.

7.

FILL IN THE BLANK QUESTION

1 min • 1 pt

Watter prays het Mabutho gewen?

8.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Wat, dink jy is die klimaks van die drama?

Toe die skelms die boompies steel.

Toe die bokkies die boompies opgeëet het.

Toe Mabutho die Boom-Preneur prays wen.

9.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Noem enige DRIE karakterstrekke van Mabutho.

Hardwerkend

Lui

Vasberade

Hardwerkend

Deursettingsvermoë

Vasberade

Lui

Moedeloos

Oninpererend

Inpererend

Hardwerkend

Vasberade