
Rekenkundige konsepte
Authored by Minique Havenga
Business
8th Grade
Used 3+ times

AI Actions
Add similar questions
Adjust reading levels
Convert to real-world scenario
Translate activity
More...
Content View
Student View
10 questions
Show all answers
1.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Alleen handelaar: Watter een van die stellings pas nie?
Die eienaar sal die kapitaal (geld) verskaf om die besigheid te begin.
Die eienaar ontvang die wins wat die besigheid maak.
Die eienaar is persoonlik verantwoordelik vir die betaling van belasting op die wins wat die besigheid maak.
Die eienaar is nie persoonlik aanspreeklik vir die skuld van die besigheid.
2.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Kapitaal verwys na...
Die bedrag wat die eienaar in die besigheid belê het.
Die geld wat die eienaar van die besighed ontvang.
Die wins van die besigheid.
Al die inkomstes van die besigheid vanaf klante.
3.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Wat word die totale waarde van die eienaar se belegging in die besigheid genoem?
Kapitaal
Eienaarsbelang
Inkomste
Beleggings
4.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Waar of Vals: Inkomste verhoog die eienaarsbelang en uitgawes verminder dit.
Waar
Vals
5.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Maak die besigheid 'n wins of 'n verlies as die totale inkomste R5000 is en die uitgawes R7000 is?
Wins
Verlies
6.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
'n Aktiwiteit in die sakewêreld waar die geldwaarde op ‘n spesifieke tydstip in die boeke van die onderneming aangeteken moet word, word 'n __________ genoem.
transaksie
belegging
inkomste
bate
7.
MULTIPLE CHOICE QUESTION
30 sec • 1 pt
Waar of Vals: 'n Verband is 'n voorbeeld van 'n langtermyn las.
Waar
Vals
Access all questions and much more by creating a free account
Create resources
Host any resource
Get auto-graded reports

Continue with Google

Continue with Email

Continue with Classlink

Continue with Clever
or continue with

Microsoft
%20(1).png)
Apple
Others
Already have an account?